Pasgelaai

Verbysterende miskenning

CM SêNet-briewe 2016-09-13

"Om die dooie dood het predikers ..."

Geheuekiekie nr 30

Jan Rap SêNet-briewe 2016-09-13

"Ek kom nou die dag by die sigarettoonbank van ’n groot afdelingswinkel aan ..."

Die goud en silwer van spyt

Hennie Fritz SêNet-briewe 2016-09-13

"Gisteraand, nadat die die Sondagaandfliek op die betaalkanaal gedraai het, het ek sommerso op die sosiale blad gaan rondblaai ..."

Foto's: ATKV-Woordveertjies 2016

Naomi Bruwer, Izak de Vries ATKV-Portaal 2016-09-12

Vanjaar se ATKV-Woordveertjies is op Vrydag 9 September by D’Aria in Durbanville aangewys. Die Woordveertjies is vanjaar vir die negende keer aangebied.

Onder die makadamiabome: V&A met Einstein-kompetisie-wenner Theunis Smit

Theunis Smit, Imke van Heerden Einstein-kompetisie 2016-09-12

Einstein-kompetisie-wenner Theunis Smit vertel hoekom hy oor makadamiabome huis toe skryf.

Van mens tot dier: V&A met Einstein-kompetisie-wenner Wynand Goosen

Wynand Goosen, Imke van Heerden Einstein-kompetisie 2016-09-12

Einstein-kompetisie-wenner Wynand Goosen is weer op pad bos toe. Imke van Heerden het hom gelukkig opgespoor voor hy internetontvangs verloor.

Eendag as ek groot is

Jané de Wet Kuberklas Kreatief 2016-09-12

"Eendag, as ek groot is 
en die uurglas
van my lewe
leeggeloop
het ..."

Invitation: Book launch of The Initiation by Mogorosi Motshumi

LitNet Books and writers 2016-09-12

You are invited to the launch of The Initiation by Mogorosi Motshumi on the 13th of September in Bibliophilia, Woodstock.

SA Akademie-persverklaring: Miljoeneplan vir studiebeurse in Afrikaans

Dioné Prinsloo Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2016-09-12

"Die SA Akademie is verras met die getal aansoeke wat die beursbegroting ver oortref. Die Akademie gaan poog om soveel as moontlik verdienstelike studente te help."

Bedelaar

Bevan Boggenpoel SêNet-briewe 2016-09-12

"Soos ’n beeld staan hy daar,
Met sy armoedige figuur ..."

Nou 'n ander storie

CM SêNet-briewe 2016-09-12

"Toe die voorsate nog nie geweet het hoe om verantwoordelik op te tree nie ..."

Kliniekinspeksie

Tiens SêNet-briewe 2016-09-12

"Ons neem kennis van  bewerings dat die inspektrise, Matrone van Donderkampf, in ’n gehawende toestand was  ..."

Kort ewigheid van die kop

CM SêNet-briewe 2016-09-12

"Die gewaande onsterflikes sal nooit weet ..."

Geld is die taal wat die hardste praat.

Henning Janse van Vuuren SêNet-briewe 2016-09-12

"Hulle sê die dag toe die tien amptelike muise in die room val ..."

#DIGKUNSVIRALMAL: Tuin van digters – 16 tot 18 September 2016

LitNet Feeste 2016-09-10

Die Breytenbachsentrum op Wellington se "Tuin van digters" vind vanjaar van 16 tot 18 September plaas.

LitNet: Jou rolprent

LitNet Nuusbrief 2016-09-09

LitNet: Jou rolprent

Die universiteitswese en moedertaalonderrig: regverdige grondwetlik-gefundeerde aansprake

Jan Heunis Universiteitseminaar | University Seminar 2016-09-09

"Die bitter ironie is dat ons hierdie besluite te danke het aan mense wat behoort te weet dat moedertaalonderrig die beste onderrig is.  Die groter ironie, die tragedie, is dat hulle Afrikaanssprekendes is."

Padwerke

Bevan Boggenpoel SêNet-briewe 2016-09-09

"Dis geneig om,
Motoriste te frustreer ..."

Filmresensie: Johnny is nie dood nie

Réney Warrington Film 2016-09-08

"Postrevolusie blues is ’n universele verskynsel en die gehalte van die film, die toneelspel en die musiek sal grense oorsteek."

Dis koue kos, skat – snaaks, maar sielvol

Réney Warrington Film 2016-09-08

"Dit is werklik snaaks, en nie enigsins soetsappig of pretensieus nie."

Top