Besonderhede: Dankdiens vir Piet du Toit

  • 0

pietdutoitDie dankdiens vir Piet du Toit,   afgetrede dosent aan die Universiteit Stellenbosch, vind plaas op Dinsdag 25 Oktober, in die NG Moederkerk Stellenbosch om 10:30, orrelspel deur Zorada Temmingh vanaf 10:10, tee in Hofmeyersaal in Kerkstraat.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top