Pasgelaai
Press release: The Sefika Awards 2016
2016-08-31The annual Sefika awards evening was celebrated by South Africa’s Publishers and Booksellers at the Vineyard Hotel in Cape Town on Tuesday the 30th August 2016.
Die première van ATKV: Filmverse 2 by die kykNET Silwerskermfees 2016
2016-08-31"Nita Cronjé, die uitvoerende vervaardiger vir die ATKV, het ... aangekondig dat die Filmverse 2 in vier tale beskikbaar is: Afrikaans, Engels, Zoeloe en Sotho."
Sing Street, 'n filmresensie
2016-08-31"John Carney se 2016-jeugfilm Sing Street herinner volwassenes dat tienerdrome 'n magtige houvas op die hart het, terwyl jonger kykers sien dat 'n bietjie dagdromery, harde werk en 'n kanniedood-houding jou lewe kán verander."
Plavei ons die pad na WW3?
2016-08-31"Is ons so vasgevang in die vrees om tog nie aanstoot te gee in wat ons skryf nie, dat ons maar net smaaklose Purity-pasta uitdruk wat niemand bevredig nie, maar genadiglik tog ook niemand affronteer nie. Is dit ons funksie? Is dit waartoe ons gereduseer is?"
Uit die argief: Hare verskrik
2016-08-31"Gladde hare, together met Engels praat, is jou 'hoe om vijou gevaalik te hou' starter pack in die Kaap."
Onderhoud en video: Juanita Louw oor In die grot van die sibille
2016-08-31"'n Profesie is 'n antwoord op 'n vraag. Hoe mens die vraag stel, beïnvloed die antwoord wat mens kry. Soms is die gedig die antwoord; soms die vraag."
Afrikaans is in gevaar
2016-08-31"Ons taal is in gevaar om te verander, maar nie om te vergaan nie ..."
Agterpaaie
2016-08-30"Jy moet jou aan die asem van die natuur oorgee. Die versigtigheid agterlaat. Anderkant toe se weë volg."
Die laaste eer
2016-08-30"Hulle sê wanneer die kerkklokke in ons dorp lui, is daar groot moeilikheid."
Twee grade van moord probeer te hard
2016-08-30"Dit sê vir my hoe ek moet voel, in plaas daarvan om my dit te laat voel."
Boekresensie: Fragmente uit die Odusseia van Homeros, vertaal deur Cas Vos
2016-08-30"Die reis van Odusseus, verklaar hy, is ʼn verhaal waarmee die moderne leser hom volledig kan vereenselwig: 'Die reis met al sy bedreigings en gevare, ontnugtering en teenspoed, en die heimwee van Odusseus skuil ook in die hart van die hedendaagse mens ...'"
Oor Afrikaans in Soweto en onthou as ‘n industrie
2016-08-30Clinton V du Plessis se indrukke van The Star Soweto Literary Festival 2016: "Dit was goed om hier te kon wees, om Afrikaans in Soweto te kon lees, onbevange. Om tuis te voel. Soweto, die B-kant van Sandton, saam met ‘n wit toergids, ‘n boekbedonnerde Indiër en swart medemense vol ubuntu."
African Library: The Oldest Orphan by Tierno Monénembo
2016-08-30"My name is Faustin, Faustin Nsenghimana. I’m fifteen years old. I’m in a cell in Kigali central prison. I’m waiting to be executed."
Notule van PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering
2016-08-29PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering het op 20 Augustus by die City Lodge Lynnwood, Pretoria, plaasgevind.
Verslag oor kopieregwetgewing aan lede by PEN Afrikaans se AJV op 20 Augustus 2016
2016-08-29Moontlike nuwe kopieregwetgewing: "Die negatiewe effek op die inkomste van skrywers is potensieel verreikend. Die wetsontwerp in sy oorspronklike formaat maak dit moontlik vir die staat om die eiendom van skrywers se intellektuele goedere vir homself op te eis sonder vergoeding aan skrywers."
Program: ALV-kongres 2016
2016-08-29Hier is die volledige kongresprogram van die Afrikaanse Letterkundevereniging 2016. Die kongres vind van 31 Augustus tot 2 September 2016 in Potchefstroom plaas.
Toekennings: kykNET Silwerskermfees 2016
2016-08-29Die wenners van die 2016 kykNET Silwerskermfees-toekennings is Saterdagaand by 'n glansryke geleentheid bekend gemaak.
