Pasgelaai

Ons Japie en die Anglo-Boereoorlog – relevant vir vandag se lesers?

Emma Kotze Menings 2016-08-23

"Verhale vanuit die Anglo-Boereoorlog moet beslis steeds gelees en vertel word, maar hand aan hand met verhale van kleingeskiedenisse wat daarmee saam die groter Suid-Afrikaanse geskiedenis vorm."

Boekbekendstellingsindrukke en foto's: Ons Japie: Die Boereoorlogdagboek van Anna Barry

Naomi Meyer Boeke en skrywers 2016-08-23

"Anna Barry het in September 1899 besluit om dagboek te hou omdat sy besef het dat alles wat aan die gebeur is 'van historiese belang' is." Hier is indrukke van die boekbekendstellingsgeleentheid en foto's.

Teaterresensie: Pay back the curry

Maryke Roberts Teater 2016-08-23

"Jy lag dat die trane loop, maar dink terselfdertyd oor die waarheid van sy woorde. Jou arm skuur teen die swart vrou langs jou, wat ook haar trane afvee en in die donker in jou rigting glimlag. Almal deel van die reënboognasie wat blinkoog wag op beter."

Midlands Literary Festival: Programme

LitNet Lifestyle and entertainment 2016-08-23

KZN's premier book festival, the Midlands Literary Festival, is taking place in Yellowwood, Howick on 27–28 August. The complete programme is now available.

Kunste Onbeperk-persverklaring: geleenthede vir skrywers van verhoogtekste

LitNet Teater 2016-08-23

Volgens Hugo Theart, kreatiewe hoof van Kunste Onbeperk, het skrywers tot Maandag, 12 September 2016 om voorstelle elektronies in te dien.

Geloofwaardigheid

CM SêNet-briewe 2016-08-23

"Die is nie bekend wat elders 'n wonderwerk is nie ..."

Treurmares by RSG

Jan Rap SêNet-briewe 2016-08-23

"Ek luister Sondag na 'Die tale wat ons praat'  ..."

Moenie bekommer nie, dit sal nog skeefloop

Mariet Steinmann SêNet-briewe 2016-08-23

"dit word eers slegter voor dit beter word ..."

Reaksie op Angus se kommentaar onderaan my brief van 8 deser

Jan Rap SêNet-briewe 2016-08-23

"Jy is nou regtig besig om te skarrel ..."

Uitnodiging: Boekbekendstelling van Broedertwis deur Albert Blake

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-08-22

Jy word uitgenooi na 'n gesprek tussen Albert Blake en Deon Maas op 5 September 2016 in die hotelskool in Roodepoort.

Wat is daar hier?

Danie Marais Poësie 2016-08-22

" ...die vier versteurde jaargetye gaan verward verby
die verkeerde klankbaan vir die verkeerde fliek niemand
kan meer tussen die spesiale effekte
van globalisering, vooruitgang en verval onderskei nie ..."

Wie was Master Jack – 'n myner van Welkom?

Jan JP van der Merwe Menings 2016-08-22

"Vir dekades het ek gewonder wie Master Jack is of was."

Resensie: Vroue van die Bybel deur Esté Geldenhuys

Helene de Kock Resensies 2016-08-22

"Die boek is vlot geskryf en die skrywer is seker van haar saak. Geldenhuys probeer nie bekeer nie, sy getuig net."

Tafelberg

Bevan Boggenpoel SêNet-briewe 2016-08-22

"Uit die see,
Is hy opgewek."

 

Aangebore wysheid

CM SêNet-briewe 2016-08-22

"My brak weet nie van sonde nie ..."

Engels se ontwikkeling

Tiens SêNet-briewe 2016-08-22

"Ek is nie 'n taalkundige nie, of 'n Engelskundige nie ..."

Waar kom die naam Olimpiese Spele vandaan?

Reusedwerg SêNet-briewe 2016-08-22

"Aangesien die Olimpiese Spele tot 'n einde gekom het ..."

Ou laai

CM SêNet-briewe 2016-08-22

"Woorde word al vir eeue gebruik ..."

Kenoe

oester SêNet-briewe 2016-08-22

"Vreemd hoe die nuwe, gekonnekteerde wêreld van vandag werk ..."

Opvoedkundige verleentheid

CM SêNet-briewe 2016-08-22

"Die oordonderende pretensie van goedheid ..."

Top