Pasgelaai
Teaterresensie: A Man of Good Hope by die Baxter-teater
2016-08-16"Met toenemende globale druk rondom vlugtelinge en emigrante, is hierdie verhaal meer relevant as ooit tevore en dra dit ‘n noodsaaklike boodskap van medemenslikheid oor."
Boekresensie: Tussen die klippe deur Hans du Plessis
2016-08-15"Soos in As die wind kom draai ontgin Du Plessis aardse simboliek op ’n meesterlike wyse. So word die klippe eindelik die verkondiging van ’n tasbare liefde tussen mense, en die filosofie van die waarheid loop parallel met dié van die liefde."
Foto's: De Malle BoekBazaar 2016
2016-08-15Die jaarlikse BoekBazaar het verlede week by De Malle Meul op Philadelphia plaasgevind.
The disclosure of the identities of anonymous minors upon the age of majority: clean slate or dismal fate?
2016-08-15"If a person such as the Griquatown boy is convicted of a crime, he must be punished. But this does not mean that such a person should walk around with the mark of Cain for the rest of his life."
Reaksie op Jaco Fourie se kommentaar onderaan my brief van 3 deser
2016-08-15"Die Unie wat die Afrikaner volgens jou sou inpalm vir homself het nooit gebeur nie ..."
Interview: Montagu Youth Arts Festival 2016
2016-08-12"Every year we see growth and development in artists participating."
Kinderteateronderhoud oor voorgeskrewe boek se Vlooi en die sneeuman
2016-08-12"Een keer 'n jaar kan kinders hulle storieboekkarakters in aksie sien op die Kunstekaap-verhoog. Dit help die kinders om 'n lewendige prentjie by hulle boeke te sit, en dit is ook 'n uur waarin hulle saam met die karakters kan reis op 'n avontuur wat hulle verbeeldings te bowe gaan."
Midlands Literary Festival 2016
2016-08-12KZN's premier book festival, the Midlands Literary Festival, is just around the corner, two weekends away, on 27–28 August.
ATKV-Woordveertjies 2016 – Finaliste
2016-08-12Die finaliste vir die Woordveertjies 2016 is nou bekend.
Die bekendmaking van die identiteit van anonieme minderjariges by meerderjarigheid: regverdigbaar of nie?
2016-08-12"Indien ’n persoon soos die Griekwastad-seun skuldig bevind word aan ’n misdaad, moet hy gestraf word. Dit beteken egter nie dat so ’n persoon vir die res van sy lewe met ’n Kainsmerk moet loop nie."
Antwoord op Angus se kommentaar onderaan my brief van 1 deser
2016-08-12"Baie dankie dat jy my wil leer hoe ’n verklarende woordeboek werk ..."
Een en alleen
2016-08-12"Die afgelope naweek het ons gesin vir die eerste keer in ’n lang tyd die kuierteerpad deur die res van die kolonie opgeneem ..."
Boekresensie: Eet reg deur Zelda Ackerman
2016-08-11"Daar is soveel ander maniere as kos om jou liefde vir jou kind tot uiting te laat kom. En as jou verweer onmiddellik is, maar dis ál manier wat jy ken, moet jy dadelik jou hande op hierdie boek lê en begin lees."
