Pasgelaai

laat woorde die laaste sê hê

Carina Stander Poësie 2016-08-08

"sal 'n gespook wees as die taal nóú saliger raak ..."

Persverklaring en inligting oor groot pryse vir skolekompetisie, Revue SA 2016

LitNet Skole 2016-08-08

"Laerskole en hoërskole spandeer soveel tyd, geld en energie aan hulle jaarlikse revue.  Ek het al baie van hierdie revues gesien wat baie na aan professionele produksies se standaard is."

Munisipale verkiesings 2016, die ANC en die Jona in hulle midde

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-08-08

"Ek reken dat die ANC hulle skip kan red indien hulle Jona oorboord gooi."

Interview: Open Book Festival 2016

Frankie Murrey, Naomi Meyer Books and writers 2016-08-08

"You don't need to have a pile of books next to your bed to enjoy the festival – what you need is a desire to listen and to share."

Invitation: nagmusiek+, performed by Liza Joubert

LitNet Lifestyle and entertainment 2016-08-05

You are invited to nagmusiek+, a modernist sight-sound poem, performed by Liza Joubert on the piano.

Press release: Montagu Youth Arts Festival 2016

LitNet Lifestyle and entertainment 2016-08-05

The RAD Foundation will once again host the annual Montagu Music, Art, Dance and Drama Festival (MMADD) from 10th to 20th August in Montagu on Route 62. This event is now in it’s 21st year.

Uitnodiging: Boekbekendstelling van Koukonap deur Johann Botha

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-08-05

Die bekendstelling vind plaas op Dinsdag 6 September 2016 in Port Elizabeth. Hier is nog inligting.

Regsalmanak: Die staat moet met "skoon hande" hof toe gaan

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-08-05

"Die hof het beslis dat die staat ook deur hierdie reëls verbind word en wanneer die staat 'n gedingsparty is, moet hy met 'skoon hande' hof toe kom. Waar die staat egter betrokke was by die ontvoering van persone oor landsgrense heen, is dit klaarblyklik nie die geval nie."

Foto's: Boekbekendstelling van Deon Meyer se Koors

Helené Prinsloo Jonathan Ball-portaal 2016-08-05

Die bekendstelling van Deon Meyer se Koors het op 2 Augustus 2016 in die Drostdyteater in Stellenbosch plaasgevind. Helené Prinsloo het foto's geneem.

Resensie: Jannie du Toit se Bonjour, Monsieur Brel by die Vrystaat Kunstefees

Naòmi Morgan Teater 2016-08-05

"Die taalverskeidenheid van die vertoning maak ‘n luukse indruk in hierdie tye van taalverskraling ..."

Teaterresensie: I love you, you're perfect, now change by Theatre on the Bay, Kampsbaai

Maryke Roberts Teater 2016-08-04

"Die regisseur lei die span met ’n fyn hand en die gehoor se voete tik ritmies saam met elke liedjie. Dis gewis vermaak vir ’n wye spektrum teatergangers."

LitNet: Jou stem

LitNet Nuusbrief 2016-08-04

LitNet: Jou stem

PEN Afrikaans Nuusbrief: Augustus 2016

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2016-08-04

Oor: Protes teen sensuur by die SAUK; die agenda vir PEN Afrikaans se AJV in Pretoria op 20 Augustus 2016 en die toeligting van enkele punte op die agenda - volmagvorms, verwikkelinge rondom kopiereg, die status van Afrikaans en moedertaalonderrig, voorstelle vir ere- en lewenslange lidmaatskap, voorstelle vir 'n nuwe ondervoorsitter vir PEN Afrikaans; nuwe Afrikaanse boeke

Joan Hambidge bied die BSV-slypskool 2016 aan

Corlietha Swart Skryfsake en rubrieke 2016-08-04

Augustusmaand is slypskoolmaand vir die Bloemfonteinse Skrywersvereniging!

Met ’n bornfree na die stembus

Izak de Vries Seminare en essays 2016-08-04

"Elke stem maak steeds ’n verskil."

Rob Antonissen (1919–1972)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-08-04

"Kuns is waagstuk, avontuur. Om met kuns mee te lewe, beteken om die beproefde (en uitgetrapte) paadjies te verlaat en om jou in die onbekende te waag, om jou in- en dalk uitwendige sekerheid op die spel te sit." – Rob Antonissen

Leer saam met Storiemuis 4 en wen!

LitNet Wen 2016-08-04

Vyf mense kan elk 'n Storiemuissak en 'n kopie van Storiemuis 4 wen!

Teaterresensie: The Barretts of Wimpole Street

Danie Botha Teater 2016-08-04

"The Barretts of Wimpole Street bly ’n mens by. Dit maak amateurteater die moeite werd."

Koos Kombuis: "Ons wil die beste album maak wat ons kan"

Henry Cloete Musiek 2016-08-03

"Die grootste rede waarom ek nie by ’n platemaatskappy aangeklop het om die CD vir my te doen nie, was dat ek aan my kreatiewe span volkome vryheid wou gee."

Academie: "Ons is baie krities oor ons werk"

Henry Cloete Musiek 2016-08-03

"Dit was vir ons meer belangrik om geduldig te wees en gelukkig te wees met wat ons in die wêreld uitstuur."

Top