Pasgelaai

Boekresensie: Goud kan nie roes nie deur Paul-Constant Smit

Org Potgieter Resensies 2016-08-29

"Die verhaal begin met die koningin van Skeba (998vC) en spring dan na die vroeë goudvelde aan die rand (1883)."  

Triangel voor het Afrikaans in Gent

Yves T'Sjoen Universiteitseminaar | University Seminar 2016-08-29

"Meer internationale samenwerking vanuit het Nederlandse taalgebied met onderzoekscentra in Zuid-Afrika zal leiden tot breder opgezet wetenschappelijk onderzoek en vergroot de kans het ook gefinancierd te krijgen. De uitreiking van bi-diploma’s, copromotorschappen en interuniversitaire samenwerking zijn cruciaal voor een taal die onder druk staat."

SkugterDigter

Lynné Schoeman PEN Afrikaans 2016-08-29

Lynné Schoeman se verhaal "SkugterDigter" is deur PEN Afrikaans ingeskryf vir die PEN International New Voices Award 2016.

Erfenis van dikkoppigheid

CM SêNet-briewe 2016-08-29

"Die voortbestaan van bedremmelde wesens ..."

Elektrisiteit

Bevan Boggenpoel SêNet-briewe 2016-08-29

"Soos water wat vloei,
Kom hy aan in ’n draad."

Opwindende nuus oor 'n nuwe exoplaneet

LitNet SêNet-briewe 2016-08-29

"Die naaste ster aan die aarde is natuurlik die son ..."

Boekbekendstelling: Swartval deur Martin Steyn by Protea, Stellenbosch

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2016-08-26

LAPA Uitgewers en Protea Boekwinkel nooi jou na die bekendstelling van Swartval op Saterdagoggend 3 September 2016.

Filmresensie: Captain Fantastic

Suzette Myburgh Film 2016-08-26

"Hierdie fliek is die kyk werd, maar wees voorbereid op nogal skokkende inhoud – dit laat jou behoorlik nadink oor vandag se siek samelewing."

One day at The Star Soweto Literary Festival 2016

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2016-08-26

"Camaraderie. That is word which comes to mind when I think back to the one day I spent at the fabulous Soweto Theatre, attending the inaugural The Star Soweto Literary Festival."

Filmresensie: Nobody’s died laughing

Suzette Myburgh Film 2016-08-26

"As Nelson Mandela jou een van sy 'true heroes' noem, dan is jy wragtig ’n held. Ek beveel hierdie puik film vir alle kykers aan."

Quo Vadis Suid-Afrikaanse universiteite?

Marinus Wiechers Universiteitseminaar | University Seminar 2016-08-26

“Duisende studente met bedenklike toelatingskwalifikasies en ontoereikende taalvaardigheid stroom na die universiteite omdat dit vir hulle die belofte inhou van ‘n toekomstige beter bestaan. Ook om die voordele van studentwees te kry, goedkoop etes en huisvesting in koshuise. Maar minder as 50 persent van hulle haal die paal en val uit.” Waar lê die probleem?

Treffers uit die snippermandjie

FC Boot SêNet-briewe 2016-08-26

"Jan JP van der Merwe se verhaal oor die ontstaan van die liedjie Master Jack het my laat wonder of daar nog ander liedjies was wat nie as suksesvol beskou is ,deur die skrywers, maar tog later treffers geword het ..."

Book review: Writing what we like: A new generation speaks, edited by Yolisa Qunta

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2016-08-26

"If there ever was a timely book, Writing what we like is definitely it. It is the brain child of Yolisa Qunta, who over the period of the past two years interviewed and collected essays written by her fellow young black South Africans for this remarkable publication."

Hoe om kroeshare straight te kry

Jacqueline Setai Fiksie 2016-08-26

"Daai meisie is gebless met gladde hare, sy moet dankie sê vir haar voorvaders."

Ken jy verslawing meneer?

Hennie Fritz SêNet-briewe 2016-08-26

“Dis daai oomblik wanneer jy besef dat jy die een ding bo die res verkies; al maak die gevolge nie saak nie; dis daai oomblik wat jy moet besef dat jy verslaaf is ...”

Vonnisbespreking: Implementering van die internasionale strafhof se lasbriewe vir die inhegtenisname van die Soedannese president Omar Hassan Ahmad al-Bashir

Hein Lubbe LitNet Akademies (Regte) 2016-08-26

"Op internasionale vlak het Suid-Afrika se versuim die internasionale strafhof met die situasie gekonfronteer oor hoe om teen ’n lidstaat op te tree wat nie sy verpligtinge uit hoofde van die Statuut van Rome nakom in ’n saak wat deur die Veiligheidsraad na die hof verwys is nie."

Die wind

Bevan Boggenpoel SêNet-briewe 2016-08-26

"Die wind was moeg gewaai,
Toe dit gaan lê."

Onderhoud: Varsity Sing op kykNET méér as net 'n koorkompetisie

Duitser Bosman, Naomi Meyer kykNET Portaal 2016-08-25

"By verre die grootste aantal studente op universiteit wil ‘n positiewe bydrae lewer tot ons samelewing en dit is duidelik in wat mens in dié produksie sien."

LitNet: Jou kortlys

LitNet Nuusbrief 2016-08-25

LitNet: Jou kortlys

The boundaries of being human and becoming-insect in Willem Anker’s Samsa-masjien (2015)

Joan-Mari Barendse Academic research 2016-08-25

"Becoming-animal is a return to the flesh that leads to the intertwining of human and non-human animal. It is a condition that is characterised by movement, change, transformation and new possibilities."

Top