Pasgelaai
Het Afrikaanse liedjies hierdie studente gehelp om Afrikaans beter te kon uitspreek?
2016-08-25"Ek het geleer dat taalverwerwing met pret en genot saamgaan; dat selfs ietsie net so klein soos luister na musiek akademiese waarde het. Dit was vir my verblydend dat die studente wat na musiek geluister het, wel verbetering in uitspraak getoon het."
In die bed met Bibi en Marita
2016-08-25Bibi Slippers en Marita van der Vyver verklap leesgeheime vanuit die slaapkamer.
PEN Afrikaans: Voorsittersverslag by die Algemene Jaarvergadering 2016
2016-08-25PEN Afrikaans se jaarvergadering het op Saterdag 20 Augustus in Lynnwood, Pretoria plaasgevind. Lees die voorsittersverslag.
PEN Afrikaans: Bestuurder se verslag en vooruitskouing 2016
2016-08-25PEN Afrikaans se jaarvergadering het op Saterdag 20 Augustus in Lynnwood, Pretoria plaasgevind. Lees die bestuurder se verslag en vooruitskouing.
Foto's: BoekeJol en FilmRol 2016
2016-08-24"2016 se BoekeJol en FilmRol was 'n groot sukses, met interessante skrywerspraatjies en goeie films."
Resensie: die na-dood deur Breyten Breytenbach
2016-08-24"Dit is egter ook die belangrike uitsprake omtrent sy interne poëtika, sy innige gesprek met die leser, sowel as die verbluffende verstegniese aspekte van sy werk, wat Breyten Breytenbach se meesterskap bevestig."
Regsalmanak: Die verskyningsvorme van opset
2016-08-24"Kan ‘n daad van terreur teen volkome onskuldige slagoffers – soos mev Rhys en andere in Harris se geval – ooit vanuit ‘n moreel-etiese oogpunt vergoeilik word?"
In die akwarium onder ons
2016-08-24"’n Bende pylsterte en ’n sonvis hou jou
om en om dop
soos veiligheidskameras van ’n ou seeheks
in die I&J Predators Tank."
Onderhoud: Marlize Hobbs-Russell oor 'n Suitcase vol sterre
2016-08-24"Die titel kom uit een van die gedigte, waarin ek beskryf hoe mens soms opkyk en die sterre wat soos wasgoed aan die hemel hang, wegbêre in jou suitcase. Sodat jy daarmee kan travel."
Onderhoud: Anna Emm oor Die storieverteller se boek
2016-08-24"Ek skryf al my hele lewe lank stories – dis al wat ek wou doen vandat ek kan onthou."
Boekresensie: Moordlys deur Henk Breytenbach
2016-08-24"Moordlys as spanningsroman is ’n welkome byvoeging tot die genre. Breytenbach bou hiermee voort op die sukses van sy debuutroman."
Strate van plastiek
2016-08-24"Natgesweet in die oggendson het hy plastieksak en al die winkel binnegeloop."
Photos: The Star Soweto Literary Festival 2016
2016-08-24The Star Soweto Literary Festival 2016 took place from 19 to 21 August. Darryl David shares some of his photos with LitNet.
kykNET-Rapport Boekpryse: Kortlyste is hier!
2016-08-24"Die kortlyste vir vanjaar se kykNET-Rapportpryse, die grootste boekpryse in Afrikaans, is pas bekend gemaak. Vanjaar sluit die pryse, afgesien van die kategorieë vir fiksie, niefiksie en film, ook twee resensiepryse in."
Leë wit ruimtes en die politiek van nostalgie
2016-08-23"Dis tog sekerlik ‘n perverse keuse om in Afrikaans te wil skryf oor ‘n wêreld wat groter is as Suid-Afrika, dit wil sê in ‘n klein minderheidstaal wat net hier gepraat word, wat in ‘n onmoontlike politieke posisie verkeer en net ’n handvol lesers oor het."
Die “grense van menswees” en insekwording in Willem Anker se Samsa-masjien (2015)
2016-08-23"My gevolgtrekking is dat Samsa-masjien, ’n verhaal wat uiteindelik oor mense gaan, wel die grens tussen mens en dier afbreek. Die oorskryding van grense strek selfs verder deurdat die skeiding tussen mens, dier en masjien opgehef word."
