Tot later ...

  • 0

Raed-na-Gael gaan hom vir 'n wyle aan die Sê onttrek.

Wil eintlik maar voorkom dat hy in die Sê-sindroom versonke raak.

Weet nie wat is dit nie?

Vra vir CM en die ander ingeburgerdes hier.

He-he ...

(Sal darem dan en wan inloer om te kyk wat hulle aanvang)

'Raed-na-Gael ( op pad Mauritius toe).

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top