Pasgelaai
Ekonomiese graderings
2016-09-07"Ek kry gewoonlik verbaasde uitdrukkings van mense wat meer as ek kla en kerm en meer as ek veralgemeen ..."
Koning van die Zoeloes wil van die ANC oorvat
2016-09-07"Ek kon nie help om te glimlag toe ek lees dat Zwelethini ..."
Foto's: Protea Skrywersfunksie 2016
2016-09-07Protea Boekhuis se Kaapse skrywerspartytjie het vanjaar by Simonsvlei Wynlandgoed plaasgevind.
An evaluation of the translation of σάρξ (flesh) in the Direkte Vertaling (Direct Translation) and the Afrikaanse Standaard Vertaling (Afrikaans Standard Translation) of the New Testament
2016-09-06"The translation 'sinful nature' actually lies closer to the Hellenistic idea of a higher nature (spirit) and lower nature (flesh), which should be avoided. In the light of the study it is a question what the function and definition of a direct translation are."
Einstein-kompetisie-foto’s: Miskruiervang in die mis
2016-09-06Anneke Schoeman se kewerkoors het almal aangesteek. Hier deel sy foto's van 'n onlangse besoek aan die Mount Sheba-natuurreservaat.
#jesuisceque
2016-09-06"Dan hoor hulle die gille, wat skreiend deur die aandlug weergalm, uit ‘n ander wêreld opgeroep, deur elke straat en mensehart, wat nou onheilspellend stiller klop."
Oorsig oor die Suid-Afrikaanse boekmark en Afrikaanse boeke
2016-09-06"Waar algemene boekhandelaars tien jaar gelede net meer as 1,5 miljoen Suid-Afrikaanse boeke kon verkoop, het hulle in 2014 amper 3,6 miljoen Suid-Afrikaanse boeke van die hand gesit. Binne hierdie gunstige mark vir Suid-Afrikaanse uitgewers, is die posisie van Afrikaanse uitgewers besonder rooskleurig."
Regsalmanak: Oor fyn-van-nerf verkeersbeamptes
2016-09-06"Hy het nooit enige opset gehad om aankomende motoriste van die lokval te waarsku nie en het gevolglik ook nie die opset gehad om die verkeersbeamptes in die uitvoering van hulle pligte te verhinder nie."
Suid-Afrikaanse universiteite: Nie alles is verlore nie
2016-09-06"Suid-Afrika kan dit beswaarlik bekostig dat sy universiteite heeltemal oor die afgrond tuimel. Die gevolge is eenvoudig te senutergend om aan te dink."
Boekresensie: Die formidabele Ling Ho deur Johan Kruger
2016-09-06"Die formidabele Ling Ho is ’n moet-lees as jy suf is van die kritiek, openbare bakleiery en agter-die-hand-geskinder oor korrupsie en wanbestuur. Dis die ideale geleentheid om vir Johan se waarnemingsvermoë oor die alledaagse lewe in Suid-Afrika, maar ook vir jouself, te lag."
Boekresensie: Hy kom met die skoenlappers deur Valda Jansen
2016-09-06"Hierdie verhaal is nie, kom ‘n mens agter, ‘n elegie aan ‘n verlore minnaar nie, maar ‘n elegie aan ‘n self wat soek geraak het agter skanse wat begin as blote mure maar mettertyd begin inkelder."
’n Hond k@k hare
2016-09-06"Ek wil dit onomwonde stel: om dit af te maak as ’n eenvoudige geskil rondom ’n skool se netheidsreëls is om die hele punt van die protes te mis."
Teaterresensie: Clybourne Park by die Fugardteater
2016-09-06"... met sy indringende kyk na ras en eiendom en al die wanopvattings wat daarmee saamgaan, kan dit net sowel in jou woonbuurt en vriendekring afspeel."
Hendrik Verwoerd: vyftig jaar later
2016-09-06"Hendrik French Verwoerd is op 6 September 1966 – vanjaar 50 jaar gelede - om die lewe gebring."
Waar is die hemel en waar is die hel? In ons heelal of in ’n ander tydlose dimensie?
2016-09-06"Die lees van die vraag sal verskillende reaksies by verskillende mense ontlok ..."
Notule van Gesondheidsdepartement
2016-09-05"Die laaste vergadering van die destydse Bestuurskomitee, gehou op die 5de vloer van ’n verlate gebou in die middestad, in die halfdonker by kerslig om drie-uur in die oggend ..."
’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling en die Afrikaanse Standaard Vertaling van die Nuwe Testament
2016-09-05"Ofskoon ’n verstaan van die Gees en die vlees as twee heilshistoriese en eskatologiese bestaanswyses staan teenoor die interpretasie om die Gees en vlees te sien as ’n voortdurende stryd tussen die “sondige aard/natuur” van die mens wat ’n stryd voer met die inwonende Gees, hoef die eskatologiese verstaan nie ook te lei tot triomfalisme nie."
