Pasgelaai

Die onmisbaarheid van die Engelstalige pers se beriggewing en redaksionele kommentaar as bron oor die Zuid-Afrikaansche Republiek se geskiedenis

Heinie Heydenrych Seminare en essays 2016-10-04

"Net soos die Engelstalige pers se beriggewing uiters belangrike lig werp op voorheen onvolledig verklaarde omstrede gebeure in die Zuid-Afrikaansche Republiek, is die benutting van dié pers se redaksionele kommentaar ook onontbeerlik vir ’n behoorlik gebalanseerde begrip van die kompleksiteit van die stemregvraagstuk."

Teaterresensie: Hedwig and the Angry Inch by Gate69-teater, Kaapstad

Maryke Roberts Teater 2016-10-04

"Die tema is ’n moeilike een: gesprekke oor transgender is nooit sonder struikelblokke en hartseer nie. Dis stof-tot-nadenke-materiaal hierdie. Maar dat dit een van die lekkerste teater-eet-ervaringe hierdie jaar is, is gewis."

Tien vrae: Stefan Blom oor Die waarheid oor verhoudings

Stefan Blom, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-10-04

"Daar is altyd ’n oplossing vir verhoudings solank beide partye bereid is om te werk aan hulleself en hulle verhouding; en oop is vir verandering."

Interview: The end of public universities in South Africa?

Achille Mbembe, Hans Pienaar Universiteitseminaar | University Seminar 2016-10-04

"The drama we are seeing is that we are asking the university to do things it was never meant to do. I mean welfare is the domain of the state, it is not the domain of the university. We can’t be asking the university to do things it was not designed to do."

The Vanilla: "Ons is nie daai band wat rustige pop tunes speel nie"

Henry Cloete Musiek 2016-10-04

"Indie pop is oral in die music scene, plaaslik en internasionaal, en dit is dan moeilik om uniek te wees en uit te staan."

Kelderflux: "Ons hou van ongewoon en interessant"

Henry Cloete Musiek 2016-10-04

"Suid-Afrika is 'n deurlopende tema in die album, so ek sal sê die enigste kriteria was die gegewe: ons is vier bevoorregte wit Suid-Afrikaanse mans wat reflekteer op ons omgewing en ons onderskeie ervarings daarbinne."

Het ons verhoudinge met gadgets en status updates vervang?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-10-04

"Die grootste fout wat ons kan maak, is om te dink dit wat ons elektronies raakloop, is altyd eg."

Uitnodiging na die Facebook-bekendstelling van Vir die voëls

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-10-04

Besoek Huisgenoot se Facebook-blad op Vrydag 21 Oktober 2016 vir die bekendstelling van François Bloemhof se Vir die voëls.

Aesthetic illusion and the ways in which viewer engagement can be induced in a film, with reference to Eternal sunshine of the spotless mind (2004)

Armand Fourie Academic research 2016-10-04

"What are the ways in which viewer engagement is created and what is the function of aesthetic illusion in the film Eternal sunshine of the spotless mind (2004)?"

ATKV-Tienertoneel 2016

ATKV Feeste 2016-10-04

Hier is al sestien stukke wat deel is van die ATKV-Tienertoneel wat vanjaar by Aardklop te sien is.

Onderhoud: François Bloemhof oor Doodskoot

François Bloemhof, Org Potgieter Skrywersonderhoude 2016-10-03

"Toe my eerste boek uitkom, het ek vir myself gesê ek sal eers soos ’n regte skrywer voel as ek drie boeke op die rak het. Maar dit voel steeds te goed om waar te wees, asof dit nie my regte werk is nie – en ek skat dis omdat dit nooit soos werk voel nie."

Estetiese illusie en die wyses waarop kykerbetrokkenheid in ’n film geskep kan word, met verwysing na Eternal sunshine of the spotless mind (2004)

Armand Fourie LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2016-10-03

"Op watter wyses word kykerbetrokkenheid geskep en wat is die funksie van estetiese illusie in die film Eternal sunshine of the spotless mind (2004)?"

Spontane onsin

CM SêNet-briewe 2016-10-03

"Daar is geen gebeure in die geskiedenis van die natuur ..."

Tot later ...

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2016-10-03

Raed-na-Gael gaan hom vir 'n wyle aan die Sê onttrek ..."

Geen verskuilde agenda nie

CM SêNet-briewe 2016-10-03

Dit is te eenvoudig vir filosowe en liggelowiges ..."

Program van die ATKV-Boeke-Oase 2016

ATKV Feeste 2016-10-03

Aardklop 2016 skop more af! Al die gesprekke in die ATKV-Boeke-Oase word gratis aangebied. 

Die mooiste ...

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2016-10-03

"Dit is die maand Oktober ..."

Boekresensie: Elf dae in Parys deur Elizabeth Wasserman

Henriëtte Loubser Resensies 2016-09-30

"Elf dae in Parys trek jou in, dit sleur mee, dit verskerp jou sinne en dit laat jou met die nodige kennis oor wat om met jou volgende besoek aan Parys te gaan doen."

Persverklaring deur Johan Theron, prokureur, US-raadslid, uitgereik na Maandag 26 September 2016 se vergadering van die US Raad

Johan Theron Universiteitseminaar | University Seminar 2016-09-30

"Die stelling dat Afrikaans en Engels ingevolge die nuwe Taalbeleid gelyke status geniet as onderrigtaal is bloot onwaar ..."

Respekte

Reusedwerg SêNet-briewe 2016-09-30

"Jan ek het jou brief gelees en stem heelhartig saam met jou ..."

Top