Pasgelaai
Karen Zoid word Beskermvrou van Borg ʼn Woord
2016-10-14"Borg ʼn Woord is een van die wyses waarop die maatskappy die voltooiing van die grootste projek ooit in belang van Afrikaans wil verseker."
Tien vrae: Duane Aslett oor Goudduiwel
2016-10-14"Ek ʼn jare lange belangstelling in die legende van die Krugermiljoene – hoe die legende ontstaan het, waarom, die waarheid daarvan ens – en het gevoel dit sal as interessante agtergrond vir ʼn roman dien ..."
Regsalmanak: Die Kruger-monument
2016-10-14"Dit is ‘n verhaal oor Suid-Afrika se politieke intriges en staatsreg van dekades gelede. Vandag sien die staatkundige bestel natuurlik drasties anders daar uit."
Huldeblyk: Jannie Earle, Taalraad-sekretaris
2016-10-14"Jannie Earle was 'n toegewyde amptenaar van die Taalraad wie se gelyke ons moeilik sal kry as dit kom by werkywer en opoffering."
#Rommelstatusmustfall
2016-10-14"Ek kan nie sien dat die organisasies en persone wat die land beheer sal 'toelaat' dat ons ekonomie na rommelstatus afgradeer word nie. Ons land is strategies te belangrik om dit toe te laat."
Beskikbare insig
2016-10-14Die meeste mense kan dalk op 'n dag besluit om hul verstand te gebruik. Hulle het dit.
Gordhan se dagvaarding: Rule of Law, of state capture op steroïdes?
2016-10-14"Daar kan nie gelykheid voor die reg wees indien ʼn politieke party of ʼn politieke figuur die staatsmasjinerie, soos die polisie of die nasionale vervolger, kan gebruik om teëstanders in die hande te kry nie."
Die gelag van stakers in onderbroeke
2016-10-13"Daar moet tog seker ’n stukkie humor in die doringklap van elke dag sit ..."
F.V. Engelenburg tydens die Anglo-Boereoorlog: ’n oorsig
2016-10-13"Hoewel hy nie gedurende die oorlog prominent op die voorgrond was nie, het hy, eie aan sy teruggetrokke geaardheid, die Boere en die Republiek se saak op ’n besondere wyse bevorder."
Van taal en kommunikasie
2016-10-13"Taal kan asemrowend mooi gebesig word, of op die afgryslikste manier verwring word. Taal kan sing, of dit kan soos vingernaels oor ’n swartbord krap. Dit kan saamvoeg of dit kan uitmekaar skeur."
Foto's: Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se suidelike bekroningsgeleentheid
2016-10-13Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se suidelike bekroningsgeleentheid het Vrydagaand in Stellenbosch plaasgevind.
Huldigingswoord: Erelidmaatskap van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns aan Adam Small
2016-10-12Erelidmaatskap van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns is die hoogste toekenning van die SA Akademie. Erelidmaatskap is vanjaar postuum aan Adam Small toegeken as erkenning vir sy bydrae tot die Afrikaanse taal.
PEN Afrikaans Nuusbrief: Oktober 2016
2016-10-12Oor: PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool vir belowende jong skrywers; die Universal Periodic Review 2016 vir die Menseregte Raad in Genève oor die stand van menseregte en uitdrukkingsvryheid in Suid-Afrika; Internasionale Vertaaldag 2016 – Afrikaanse vertaling van 'n gedig deur die Palestynse digter Dareen Tatour; die 82ste PEN International-kongres in Ourense, Spanje – 'n reaksie in versvorm; nuwe Afrikaanse boeke in Oktober
jong latte op die strand
2016-10-12"... julle jong latte,
die see
sal julle tog almal nog onherroeplik,
verrinneweer."
Mense agter boeke: Etienne Bloemhof, hoof van Fiksie by NB-uitgewers
2016-10-12"Local is nog steeds baie lekker. Ons het skrywers van uitnemendheid, oor alle genres heen; hulle verdien wye erkenning en ondersteuning ..."
