Pasgelaai
Die opvoedkundige waarde van ekoliterêre tekste: ’n Toepassing van Adrian Rainbow se sienings op ’n Afrikaanse jeugverhaal, ’n oorgangsroman en ’n prenteboek vir kinders
2016-10-21"Hoe suksesvol kan fiksietekste aangewend word om jong lesers ekologies op te voed en hulle meer sensitief ten opsigte van die natuurlike omgewing en die mens se verhouding met die natuur te stem?"
Regsalmanak: Oorlogspraatjies, terwyl vredeliewendes net wou stem
2016-10-21"Onthou jy nog hoe daar voor die eerste demokratiese algemene verkiesing van April 1994 taamlik wyd gespekuleer is dat Suid-Afrika op die rand van 'n burgeroorlog huiwer? Dat dit nie sommer net praatjies was nie, blyk uit 'n 1995-uitspraak van die hooggeregshof in Pretoria."
Leidende lyding
2016-10-21Met 'n irrasionele pretensie van onkunde van voorlopers kan die mensheid nog vir eeue onnosel bly.
Vermis – Jesus Christus
2016-10-21"Die tyd waarin Jesus veronderstel is om te gelewe het, het heelwat geskiedskrywers opgelewer."
Die huwelik onder druk
2016-10-20"Hierdie situasie is ongesond vir redes van hoër immoraliteit tot gevolg en die dienooreenkomstige hoër verspreiding van die HIV-virus."
Jaco Botha en LitNet se nuwe skryfwerk
2016-10-20Die LitNet-redaksie neem met 'n swaar hart afskeid van Jaco Botha, wat op 18 Oktober oorlede is. Hier is praktiese reëlings ten opsigte van die nuwe skryfwerk-afdeling.
The phenomenon of loneliness in Schoenberg’s Erwartung, op. 17
2016-10-20"My study adds loneliness to the discourse on psychoanalysis and music by focusing on this specific aspect of human experience and its musical and textual portrayal in Erwartung."
ATKV-Spelathon: SPEL weer terug in spelling
2016-10-20ATKV-Spelathon: Behalwe die opvoedkundige waarde van hierdie projek, het die gehoor ook met die vermaaklikheidswaarde daarvan kennis gemaak.
Die koekie
2016-10-20"Goeienaand, my naam is Lavinia, ek weet steeds nie eintlik wat ek hier doen nie want myns insiens het ek nie juis ’n probleem nie."
As die wind waai
2016-10-20"Die prent is plat en leweloos, dink sy. Daar is iets mistroostigs aan die boom se blare wat so neerdwarrel aarde toe. Die hele prentjie is weemoedig."
Honneurs in Afrikaans en Nederlands by die US: nuwe tydgleuf akkommodeer werkende studente
2016-10-20Die US Departement Afrikaans en Nederlands bied vanaf 2017 die honneursprogram in Afrikaans en Nederlands in ’n nuwe tydgleuf aan om ook aan werkende studente die geleentheid te bied om die program te volg.
‘n Country song vir Jack
2016-10-20"Ek maak my oë toe. Daar staan Jack, kaalvoet in daardie vroegsomermiddag in ‘n straat in Melville."
Oor Bob Dylan en sy Nobelprys vir letterkunde
2016-10-19"Die geringskatting van Dylan lyk vir my egter meer na ’n vorm van snobisme as oorwoë literêre kritiek."
Resensie: ATKV se Filmverse 2 spreek beelde
2016-10-19"Al 12 gekose gedigte en die mate waarin dit geanimeer is, is 'n hupstoot vir beide die animasiekuns en die digkuns, wat nuwe generasies van kunstenaars en skrywers sal aanwakker tot die potensiaal wat die Suid-Afrikaanse kunste inhou."
