Pasgelaai
In die naam van goedheid
2016-10-25"Dit is tog te jammer dat so baie geleer word om hul verstand te misken en derhalwe onaangenaam en onbeskof te wees."
Die boomorkes
2016-10-25"Die dirigent kom ingewaai oor die boom vir ’n werk vol melankolie, want uit die bladmusiek van die boom se tuisorkes kry die wind net die stiltes tussen die note om te speel."
Voorleggings ingewag vir groot Afrikaanse boekpryse
2016-10-25Voorleggings word ingewag vir die 2017 kykNET-Rapport-boekpryse en die 2017 Jan Rabie-Rapportprys vir die beste debuutroman in Afrikaans.
’n Juridiese evaluering van Suid-Afrika se lidmaatskap van die Internasionale Strafhof
2016-10-25Dit is in die nuus dat Suid-Afrika besig is om hom aan die internasionale strafhof (IS) te onttrek. Ruan Coetzee het 'n navorsingsverslag geskryf oor die noodsaak daarvan dat state tot hierdie hof behoort.
Is daar nog plek vir burgerlike ongehoorsaamheid in ons nasionale verset-retoriek?
2016-10-25"Ons kan nie bekostig dat ’n woedende jeug met geen belang om in stand te hou of op te bou ons moraliteit bepaal nie. Die tyd het gekom vir etiese, morele verset gebaseer op rotsvaste beginsels."
Uitverkiesing en evangelikaalse spiritualiteit: die “Bekommerd”-debat
2016-10-24"In die dertigerjare van die vorige eeu was daar in Suid-Afrika ’n sterk oplewing van Kuyperiaanse neocalvinisme. Die neocalviniste het hulle begin organiseer in ’n beweging met die doel om die neocalvinistiese ideologie van Abraham Kuyper op alle terreine van die Suid-Afrikaanse samelewing te versprei."
Besonderhede: Dankdiens vir Piet du Toit
2016-10-24Die dankdiens vir Piet du Toit, afgetrede dosent aan die Universiteit Stellenbosch, vind plaas op Dinsdag 25 Oktober.
Persverklaring: WOW Spelfees se wenners
2016-10-24"Sowat 300 kinders van ongeveer 100 skole het op Saterdag 22 Oktober 2016 byeengekom om hul spelvermoëns te meet."
Besonderhede: Dankdiens vir Jaco Botha
2016-10-24'n Dankdiens vir Jaco Botha word op Saterdag 29 Oktober om 11:00 te Worcester Christen Gemeente, Baringstraat 68, Worcester, gehou.
Nuwe Stemme 6: Onderhoud met Charl-Pierre Naudé
2016-10-24"Om iets te sê wat nie op ’n ander manier gesê kan word nie, of in enige ander kunsvorm tot stand kan kom nie."
Die skrywer, die beeldhouer en die aspirantdigter oor Haute Cuisine
2016-10-24"Die skrywer en die beeldhouer het nog nie gesê wat hulle van die film Haute Cuisine dink nie. Sy wonder wanneer en of hulle ooit weer saam sal gaan fliek."
Jaco Fourie se gekkegrensbrief van 22 September 2016
2016-10-24"Ek het al telkemale gesê die agteruitgang van Afrikaans het niks met die Engelse te doen nie; dit is vanweë ons eie slapgatgeit."
Kluitjies in die riet
2016-10-24"Kinders en kindskinders word in die bol gepik met stories van rooikappie en onsterflikheid."
Resensie: Verwoerd: so onthou ons hom, saamgestel deur Wilhelm J Verwoerd
2016-10-21"Verwoerd: So onthou ons hom is ʼn bundel wat aanvanklik in 2001 uitgegee is om die 100ste herdenking van HF Verwoerd se geboortedag te vier. Verskeie medewerkers het bydraes gelewer waarin hulle hul indrukke van Verwoerd as mens, akademikus, koerantman en politikus weergee."
The pedagogical value of ecoliterary texts: an application of Adrian Rainbow’s views on an Afrikaans youth novel, a cross-over novel and a picture book for children
2016-10-21"With this article I investigate the value of ecologically oriented fiction texts in creating environmental awareness, and in environmental education."
Hail King Bob, Noble of literature
2016-10-21"That's it if you follow the world according to Dylan, a wandering minstrel with his guitar, harmonica and nasal voice – whose commentaries on the 'human condition', for that's what his songs are, have won him a Nobel Prize."
Die opvoedkundige waarde van ekoliterêre tekste: ’n Toepassing van Adrian Rainbow se sienings op ’n Afrikaanse jeugverhaal, ’n oorgangsroman en ’n prenteboek vir kinders
2016-10-21"Hoe suksesvol kan fiksietekste aangewend word om jong lesers ekologies op te voed en hulle meer sensitief ten opsigte van die natuurlike omgewing en die mens se verhouding met die natuur te stem?"
