Huis, woning, tuiste: Cordier de Beer se inskrywing

  • 0

Ek was al ver
het oral heen gereis 
maar van die verste plekke waar ek was 
was in myself 
by die huis


 

Klik hier vir volledige inligting oor die kompetisie.
Klik hier om ander inskrywings te lees.

huis1_650

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top