Estie
2020-06-08"Nog nat agter die ore en met die enigste knopieshemp in my besit, daag ek toe semi-stiptelik op vir die onderhoud by my eks-baas, die gesiene meneer Pheifer – ’n man só lank, hulle kon hom maar net sowel meneer Sevener genoem het."
Huis, woning, tuiste: Cordier de Beer se inskrywing
2017-01-17Lees Cordier de Beer se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.