Henry Cloete, Christiaan Olwagen2012-08-15"Soms loop mense uit. Soms wag hulle na die tyd om vir ons te sê hoe dankbaar hulle is en hoe belangrik die 'boodskap' vir hulle is."
Marthinus Basson, Naomi Meyer, Hugo Theart2012-08-15"Lag en huil kom vanuit dieselfde plek. En Reza de Wet het dit baie goed verstaan en sy het dit die heel mooiste vasgevang in haar werk."
2012-08-02Die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit Stellenbosch se kollokwium neem vanjaar die vorm aan van 'n onderhoud tussen Jonathan Shapiro (beter bekend as spotprentkunstenaar Zapiro) en Marlene van Niekerk. Digters soos Antjie Krog, Leon de Kock en Loftus Marais en 'n handvol ander sal ook optree.
Rika Vermeulen2012-08-01"Maak jou voordeur oop en gaan kyk. Deurbraak speel verder by Aan de Braak Teater, Alexanderstraat, Stellenbosch, op 1, 2, 3 en 4 Augustus."
2012-07-26The 15th Clover Aardklop National Arts Festival in Potchefstroom pays tribute to theatre greats, while exciting young talent will also be showcased.
Henry Cloete2012-07-19Christine Falck, eienaar van die Aan de Braak-teater in Stellenbosch, het met LitNet gesels oor die opkomende Deurbraak-fees, wat van 27 Julie tot 4 Augustus plaasvind.
2012-07-17"Die akteur/skrywer Jan Groenewald se vertelling word visueel verbeeld in film en musiek; kosbare bydraes van Brumilda van Rensburg en Isadora Verwey maak hierdie stuk ‘n boeiende ervaring."
2012-07-13Little Foot is ’n ander blik op die baie populêre tema by vanjaar se Nasionale Kunstefees, naamlik die ontstaan en nalatenskap van die oermens in Afrika, die sogenaamde Cradle of Human Kind.
Elzette Steenkamp2012-07-05“There are no heroes and villains here, Van Graan seems to be saying (and thanks to a linear narrative I am fairly certain of this). We are all victims. We are all complicit in the violent imposition of racial stereotypes on others. We are the same.”
2012-07-05Callum’s Will, die titel ’n slim spel op die name van die karakters Callum en Will, strek oor die ses maande waarin dié twee mekaar geselskap hou.
2012-07-05’n Eienaardige ruimte waar nie een, wit of swart, noodwendig kan seker wees van sy/haar plek nie. Dit getuig van jong lewens wat smeek om verandering in ’n soeke na identiteit in die sogenaamde Nuwe Suid-Afrika.
2012-07-05’n Klagte kan aan die voete van Murray en die spelers gelê word dat Through Blue die naïewe vereenvoudiging is van ’n veel meer komplekse tema.
2012-07-05As geheel toon die werk moontlikheid van sukses en Snyman beskik oor elemente wat hom daartoe sou kon lei, maar hy het ongelukkig gefaal om dit in hierdie werk bymekaar te bring.
2012-07-05“Om dié werke in ? sinopsis vas te lê, is onregverdig. Dit vereis dat die toeskouer nie in ‘n sogenaamde soeke na betekenis vasval nie, maar liewer verhef word na wat Van Acker noem die danser se verstandelike inset om die energie buite die liggaam te plaas.”