Teater
Teater-rubrieke, -resensies en -onderhoude
Theatre columns, reviews and interviews
Theatre columns, reviews and interviews
Lizz Meiring se Mona Lisa by die Boer Restaurant Teater in Durbanville
2013-04-11 As jy gedink het jy ken die Mona Lisa... Dink weer.Naòmi Morgan gesels oor die bekroonde Oskar en die Pienk Tannie
2013-04-10 Naomi Meyer gesels met die vertaler van Oskar en die Pienk Tannie. Die teaterstuk is pas op die kortlys vir 'n Kanna as beste teateraanbieding by die ABSA KKNK 2013. Sandra Prinsloo word ook genomineer vir 'n Kanna as beste aktrise vir haar vertolking van die hoofrol.Thought Provoking Treasures for National Arts Festival, Grahamstown
2013-04-09 On the eve of the National Arts Festival’s 40th anniversary, the Festival programme continues to push boundaries, and presents a thought-provoking line-up in Grahamstown, from the 27 June to 7 July 2013.GIPCA hosts staged conversation between writers, Mike van Graan and Brent Meersman
2013-04-08 Award-winning and provocative playwright Mike van Graan engages in conversation with author and critic Brent Meersman about What it means to be a playwright in South Africa in the 21st Century, at GIPCA’s Great Texts, on 16 April 2013 at 17:30.Soveel meer in Elle Amor
2013-03-28 Hulle noem hulself ’n “theatrical cross-over”-sanggroep. Miskien dieselfde fout wat Roesemoes gemaak het. Daar steek soveel meer in ’n naam; daar was soveel meer aan Roesemoes as dit. Daar steek soveel meer in Elle Amor as ’n “sanggroep”. Elle Amor is Elle Amor.ABSA KKNK-onderhoud: Barry van der Linde bied aan ...
2013-03-26 Lekker lag wag op KKNK-gehore met Barry van der Linde bied aan …Koos Kombuis oor sy vertoning by die ABSA KKNK saam met Stef Bos
2013-03-26 Stef Bos en Koos Kombuis is in Niemandsland – maar hulle weet presies waar hul vandaan en heen op pad is. Naomi Meyer het Koos Kombuis uitgevra oor hul vertoning by die ABSA KKNK.Vier vrae aan Margit Meyer-Rödenbeck
2013-03-20 Boksballade is ’n intieme vertelling van ’n lesbiese paartjie wie se verhouding van nege jaar tussen die bokse op die vooraand van hulle groot trek inmekaar tuimel. Chrizane van Zyl het met Margit oor die produksie gesels.Boskombuis: Niemandsland
2013-03-05 Stef Bos + Koos Kombuis = boskombuis. Hulle tree op by die Atterburyteater en by KKNK 2013.Liefde, Anna en die Suid-Afrikaanse teatergeskiedenis
2013-02-26 Louis van Niekerk gesels met Lida Krüger oor die teaterlegende Anna Neethling-Pohl en die Suid-Afrikaanse teatergeskiedenis soos vergestalt in Liefde, Anna.Polony en die lelike eend
2013-02-26 "Ek dink ons het in ’n groot mate ’n plato bereik waar die meeste teater óf so ligsinnig en onuitdagend en kommersieel is dat dit eintlik doodvervelig is, óf so ernstig en selfbewus en hoogdrawend dat die meeste mense glad nie daarmee kan relate nie."Dis skoene, dis selfontdekking, dis lig ... dis Zivaglo
2013-02-26 "Omdat Zivaglo ’n nuwe konsep is, was die uitdaging om kreatiewe mense te werf en te betrek ’n baie langer proses as wat ons eers gedink het. Die proses het geverg dat ons meer as ses maande elke twee weke met kreatiewe groepe gewerk het om hul te mobiliseer."Bazoo sê: "Hou my dop" (by die US Woordfees)
2013-02-26 "Bazoo is die kindertydskrif wat mens al meer gereeld op die winkelrakke sien opduik. Naomi Meyer het vir Renie Nel, die redakteur van die tydskrif, gevra oor die vriendelike skilpad wat nou ook kinders by die US Woordfees gaan kom vermaak."[tussen hemel en aarde] en Koos se Kytie
2013-02-20 "daar is meer poësie in die sneeuvlokkieas in die letterkunde en baie meer poësie
in die miskruier in die toktokkie
in die meteorologie en entomologie ..."
