Teater
Teater-rubrieke, -resensies en -onderhoude
Theatre columns, reviews and interviews
Theatre columns, reviews and interviews
Bidsprinkaan roep digte teks tot lewe
2013-02-05 "Die kyker word dan meegevoer na die land van Heitsi-Eibib, van die goeie god Tsui-Goab en die bose Gaunab, die bidsprinkaan en die stapels klippe wat die verloop van die geslagte en reisigers uitbeeld."Die laaste karretjiegraf
2013-02-04 "Dié toneelstuk handel nie soseer oor die hopeloosheid van die karretjiemense nie, maar eerder oor die hartseer gevolge van verkeerde keuses."The Orange Earth: "Small's identity as an intellectual shines through the script ..."
2013-01-29 "So in our production we have inserted a fictional version of Small himself; the production concentrates on exploring the struggles of an author who uses words and ideas as a means of resistance, not bombs ..."Bidsprinkaan: Van die boek tot die verhoog
2013-01-25 "As gevolg van die aard van die roman vereis dit van Honeyman en haar geselskap om veral te skaaf aan die karakterisering van die derdepersoonverteller, aangesien dit juis in hierdie element van die roman is dat ’n groot deel van die narratief van die verhaal lê."X+Y: "Die jong akteurs is vreesloos"
2013-01-25 "Die definisies is maar net ’n basiese beginpunt – die interaksie tussen die generasies is wat meer hier ter sprake is."The Three Little Pigs skree oor 'n samelewing se immoraliteit
2013-01-24 "The Three Little Pigs getuig van noukeurige navorsing in beide inhoud en die vertolking. Dié produksie slaag daarin om skreeusnaaks te wees terwyl dit ernstige vrae vra oor die morele oortuigings van ons samelewing."Artscape adds more feathers to its innovation hat
2013-01-23 Artscape is leading the way to be the first South African theatre to stageShakespeare’s so called lost play, Cardenio.
Fugard @ The Fugard
2013-01-15 The Fugard Theatre is one of the venues of this year’s Suidoosterfees. Naomi Meyer asked Daniel Galloway, General Manager of The Fugard, about their involvement with the festival - and about a groundbreaking play taking place at the theatre this year.David Kramer staan opsy vir die Kalahari Karoo Blues
2013-01-14 Geen video kan wys wat die YouTube-sensasie Johannes Coetzee werklik met 'n blikkitaar en teelepel kan uitvoer nie. Die aalwyntapper van Herbertsdale is een van die talentvolle kunstenaars wat tans saam met David Kramer en die Kalahari Karoo Blues by die Baxter-teater in Kaapstad optree.Sigeuners, feessprinkane en Wim Vorster se toneelskool
2012-12-20"Ek het drank opgegee omdat ek ’n alkoholis is, ek het rook opgegee omdat nikotien uiteraard skadelik is, ek het rooivleis opgegee omdat ons familie wriemel van cholesterol, ek het kaffeïene opgegee omdat dit te veel adrenalien pomp, wat angs veroorsaak, en seks het my opgegee, so ek is ’n non. Die res is in my CV, dink ek."
