Teater
Teater-rubrieke, -resensies en -onderhoude
Theatre columns, reviews and interviews
Theatre columns, reviews and interviews
Innibos-onderhoud: Lulu Botha vertel hoe Grieta geleerdheid kry
2012-06-22 "Grieta is real – sy weet nie hoe om te pretend nie. Sy is eerlik en baie snaaks. Sy verstaan baie meer as waarvoor sy haarself krediet gee. Sy besef glad nie hoe spesiaal sy is nie en presies daar lê haar sjarme."Innibos vereer Pieter Fourie
2012-06-22 Innibos vereer vanjaar vir Pieter Fourie vir sy uitnemende skrywersbydrae tot die Afrikaanse kultuurskat.Lesersresensie: 100% Volroom Melt
2012-06-22 Oor Grootboom Gesprekke op 19 Junie – Melt Sieberhagen by Aan de Braak Teater, StellenboschR44 000 se prysgeld op die spel met RSG en Sanlam se Radiodrama-skryfkompetisie
2012-06-21Aspirant- én gevestigde skrywers kan vanjaar sowat R44 000 se kontantpryse wen in RSG en Sanlam se Radiodrama-skryfkompetisie.
Daar is hoop in herwinning
2012-06-20 “Die indrukwekkendste is dat dit ‘n selfgeskepte produk is, uit plaaslike bodem, met die groepseenheid die prioriteit.”Adapt or Fly
2012-06-20Adolf Hitler verskyn op die verhoog en maak gevaarlik nou verbintenisse tussen sy diktatorsbewind en dié van “Jew Jew” (JuJu; Julius Malema) en die ANC. Pieter-Dirk Uys bedank dié slag nie PW Botha vir sy titel nie, soos die geval was met ’n vorige vertoning, Adapt or Die (woorde uit die mond van dié oudpresident), maar liewer die ANC Jeugliga se woordvoerder vir ’n nuwe titel, Adapt or Fly.
