Teater

Teater-rubrieke, -resensies en -onderhoude
Theatre columns, reviews and interviews

Lafras Verwey: Deur die wêreld getreiter

Carel Nel, Naomi Meyer 2012-10-04 "Jy hóór nie net Lafras se stryd teen die 'grootkoppe' en die samelewing nie, jy sién dit. Jy erváár dit. Jy sien sy soeke na iets beter, sy pyn en lyding. Dit is wat teater vir my wonderlik maak." Carel Nel gesels oor sy hoofrol as Lafras Verwey.

Dismotief: Taal as vertrekpunt

Henry Cloete, Richard Strydom 2012-10-02 "Die idee van Dismotief staan in teenstelling met die huidige leitmotief in die Suid-Afrikaanse samelewing – die leidende idees oor Afrikaans, Afrikanerskap en identiteit."

Die plat, grys landskap wat die kuns raam: Nicola Hanekom gesels oor Aardklop

Nicola Hanekom, Naomi Meyer 2012-09-28 "Ek dink ons is goed op pad, veral in Afrikaanse teater. My broek bewe as ek bespiegel oor wat sou gebeur sou die borge onttrek van die feeste. Maar 'as' is vir nonsens soek."

Ken jy tant Mossie? trek laer om Afrikaanse liedere

Gerdus Senekal, Ken jy tant Mossie? 2012-09-27 "Daar is soveel juwele in die Afrikaanse musiekskatkis en talle hiervan is stadig maar seker besig om in die vergetelheid te verdwyn."

Die mense op die parkbankie: Bench

Renata Redelinghuys 2012-09-27 "Bench is vars, eg Suid-Afrikaanse teater waarmee elke Suid-Afrikaner kan identifiseer. Wees eerlik met jouself, erken dat jy nog altyd wou weet wat in 'sulke tipe mense' se koppe aangaan ..."

Haar storie is elke vrou se storie - Medea

Coba-Maryn Wilsenach, Naomi Meyer 2012-09-07 Medea was 'n Griekse godin, en daar is verskillende weergawes van haar mite. Een storie is dat sy haar kinders vermoor het en gedwing is om telkens haar lewe oor en oor te beleef wanneer sy sterf. By die Clover Aardklopfees is Coba-Maryn Wilsenach dapper genoeg om die verhoog alleen aan te durf en hierdie godin te word. Naomi Meyer vra haar uit oor Medea.

Die dag toe Willemien die tekskompetisie gewen het

Naomi Meyer 2012-09-06 "Drama is my eerste liefde (ek het lank, lank gelede drama geswot op Stellenbosch), en toe ek in die vroegwinter vanjaar hoor van die KKNK se teksprys, het ek gewéét hier is my kans."

Waiting for the barbarians: relevante inhoud, maar leemtes in toneelstuk

2012-08-30 "Die uitdagende taak om ’n roman in ’n toneelstuk of draaiboek te omskep is iets wat min suksesvol regkry. Ongelukkig is dit ook die geval met Alexandre Marine se verwerking van JM Coetzee se Waiting for the barbarians."

Murderer: Beware the games you play

Henry Cloete, Chris Weare 2012-08-30 "Can one make the classic thriller work as live theatre in the face of television in particular? Live theatre and radio once 'owned' this genre – can it still work for live theatre?"

In Imbewu we Trust: an interview

Sam de Romijn, Naomi Meyer 2012-08-29 On Thursday the 31st of August 2012, the launch of the Imbewu Trust takes place in Cape Town. Sam de Romijn, co-founder, gives Naomi Meyer some background on the Trust.

Murderer at the Intimate Theatre

2012-08-20 True to their tradition of performing plays by established playwrights, The Mechanicals are presenting British playwright Anthony Shaffer’s <em>Murderer</em> at the Intimate Theatre from 22 August to 8 September 2012 at 19:30.

Die Bram Fischer-wals: "Ons praat óór Bram Fischer, nie námens hom nie."

Henry Cloete, Harry Kalmer 2012-08-20 "Bram was ’n kommunis en hy was ’n Afrikaner – en dit het soveel dinge beïnvloed. Natuurlik het ander goed ook – soos sy liefde vir sy vrou Mollie en vir sy kinders en vir dans en musiek."

Christiaan Olwagen: Protesteater vir 'n nuwe Suid-Afrika

Henry Cloete, Christiaan Olwagen 2012-08-15 "Soms loop mense uit. Soms wag hulle na die tyd om vir ons te sê hoe dankbaar hulle is en hoe belangrik die 'boodskap' vir hulle is."

Clover Aardklop-onderhoud: Om sonder 'n valskerm te spring – Marthinus Basson en Hugo Theart gesels

Marthinus Basson, Naomi Meyer, Hugo Theart 2012-08-15 "Lag en huil kom vanuit dieselfde plek. En Reza de Wet het dit baie goed verstaan en sy het dit die heel mooiste vasgevang in haar werk."

Kollokwium: Zapiro en die digters

2012-08-02 Die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit Stellenbosch se kollokwium neem vanjaar die vorm aan van 'n onderhoud tussen Jonathan Shapiro (beter bekend as spotprentkunstenaar Zapiro) en Marlene van Niekerk. Digters soos Antjie Krog, Leon de Kock en Loftus Marais en 'n handvol ander sal ook optree.

Deurbraak: ’n lesersresensie

Rika Vermeulen 2012-08-01 "Maak jou voordeur oop en gaan kyk. Deurbraak speel verder by Aan de Braak Teater, Alexanderstraat, Stellenbosch, op 1, 2, 3 en 4 Augustus."

Rockville 2069: A rock musical set to challenge the status quo

2012-07-31 The concert for the CD Launch of Rockville 2069 takes place on Saturday the 18th of August at Kelvin Grove in Newlands, Cape Town.

Clover Aardklop National Arts Festival celebrates the theatre greats

2012-07-26 The 15th Clover Aardklop National Arts Festival in Potchefstroom pays tribute to theatre greats, while exciting young talent will also be showcased.

Christine Falck gesels oor Deurbraak 2012

Henry Cloete 2012-07-19 Christine Falck, eienaar van die Aan de Braak-teater in Stellenbosch, het met LitNet gesels oor die opkomende Deurbraak-fees, wat van 27 Julie tot 4 Augustus plaasvind.

Kennisgewing: Voor ek Vergeet in Pretoria, Hermanus en Kimberley

2012-07-18 Voor ek vergeet, met Amanda Strydom en Hannes van Wyk, word binnekort hier uitgevoer.
Top