Renata Redelinghuys 2012-04-03Daar is oorgenoeg kwessies in ons onmiddellike samelewing wat dringend aangespreek moet word, en teater as medium is ideaal om hiervoor te gebruik, voordat daar weer vermaaksugtige teater gemaak word.
Steyn du Toit2012-04-02Members of South Africa's longest-running theatre improvisation show, TheatreSports, will showcase their talents in Australia later this year. Read more about their trip, as well as their recent special guest - improv guru Joe Bill.
2012-03-19The prestigious 47th annual Fleur du Cap Theatre Awards, held at the Baxter Theatre on Sunday 18 March 2012, was once again a stunning event, attended by the .Who’s Who of the South African theatre scene
G Johnson, Steyn du Toit2012-03-16Coward and Cole sees the music of two of the most popular composers ever performed by two of the best piano men around today. Godfrey Johnson talks about his new show with Roland Perold at the Kalk Bay Theatre.
Albert Maritz2012-03-15“Omdat dit so belangrik is. Dié dag sal die professioneles geld verdien, en die oorlewer opsies hê, en die amptenaar die verskil ken.” Ont is by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien.
2012-03-14"Die seun is Hennie van Zyl en hy word met ’n sielsmeevoerende egtheid gespeel deur Viljé Maritz. My pa dink hy’s Elvis het baie meer emosionele opstoppers as wat enigiemand sou kon verwag.”
2012-03-12Teaterproduksie in die KunsteKaap met: Aimee Valentine (Baby); Euodia Samson (Ma), Peter Butler (Attie), Shamilla Ismael (Nooi), Sean Michaels (sersant De Wit). Regie: Alfred Rietman. Geskryf deur EKM Dido.
2012-03-07The Fugard Theatre Bioscope, in association with The Royal Opera House, The Royal Ballet and the Bolshoi Ballet Companies continue their popular World Opera and Ballet season on Saturday and Sunday afternoons throughout the year.
2012-03-06Featuring the talented fingers and voices of dynamic musical duo Johnson and Perold, this new collection of Noël Coward and Cole Porter’s timeless masterpieces delight with witticisms, social commentary and innate absurdity.
Naomi Meyer, Roeline Daneel2012-02-29N is vir Neurose is ’n swart komedie wat vanjaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien is. Dit het by die Woordfees gedebuteer.
2012-02-27Besoekers aan vanjaar se Absa KKNK moet gerus by die Trapsuutjies-tent by die Absa Wynsaal ’n draai maak om te bepaal hoe hul koolstof-voetspoor die planeet benadeel.
Naomi Bruwer, Alwyn van Zyl2012-02-24“Die kykNET Fiestas span as ware die kroon op ons verbintenis tot die groei en uitbou van die Afrikaanse kuns, kultuur en vermaaklikheidslandskap.” Die wenners van die tweede jaarlikse kykNET Fiestas is gisteraand tydens ’n glansgeleentheid soos min by Kunstekaap aangekondig.
2012-02-24Mooi Maria en ’n Seder val in Waterkloof het beide by KKNK reeds meer as 1000 kaartjies verkoop. Mooi Maria is eers by die Woordfees in Stellenbosch te sien.
Steyn du Toit2012-02-24’n Kykie agter die skerms van vanjaar se Fiëstas-toekennings. Steyn du Toit gesels met Peet Pienaar oor die unieke stelontwerp wat die gehoor aan die gons gehad het.
2012-02-23Tydens vanjaar se Suidoosterfees het ’n Plekkie in die son … Mitchell's Plain se mense gehore bekoor. Met Loukmaan en Imeraan (Emo) Adams, James Bhemgee, Melanie Jones, Blaqpearl en regie deur Basil Appollis soos vervaardig deur Marlene le Roux.