Teater
Teater-rubrieke, -resensies en -onderhoude
Theatre columns, reviews and interviews
Theatre columns, reviews and interviews
Kettinggesprek: In Niemandsland
2013-07-26 Koos Kombuis en Stef Bos se konsert Niemandsland word op Woensdag 4 September by die Namibiese Woordfees in Windhoek gehou. Hulle noem dié gesprek: "KOOS en STEF praat KAK."Fokofpolisiekar is cool
2013-07-24 "Die polisievrou hier noem hulle Fokof, soos ek die geslepe klein pa-se-failure wat ek ken, op sy van noem. Jy sê sy van, maar spoeg dit uit."Crazy in love
2013-07-23 Crazy in love, gebaseer op John Irving se Until I find you, is ? storie oor verlore en obsessiewe liefde, drankmisbruik en ? unieke pa-dogter-verhouding.Special thanks to guests from afar
2013-07-23 Special thanks to guests from afar – solui die bekende troudag-sêding, asook die titel van hierdie produksie op die Nasionale Kunstefees se lys.Waiting for the barbarians
2013-07-23 Waiting for the barbarians vertel van die onsekere grense tussen beskaafde en onbeskaafde gedrag in die eeue lange stryd rondom beskawing.Clover Aardklop Nasionale Kunstefees 2013: Toneel
2013-07-18 Die toneelprogram van die 16de Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom dek ’n wye spektrum – van jong talent tot groot geeste; van klassieke tekste tot klug.Vryfees 2013: [tussen hemel en aarde]
2013-07-12 "Die gehoor se sitplekke is met trampolienmatjies tot lêplekke omvorm. Só kan die videokuns van Herman van den Berg (musiek) en Pieter Lombard (video), onder regie van Alexa Strachan, rustig beleef word in die pikdonker lokaal."Boy meets boy: A musical comedy
2013-07-10"Elke gesigsuitdrukking wat verander, kan jy sién, kommunikeer met jou. Die geringste liggaamsbewegings ook. Jy wil uitreik na húlle toe." Danie Botha resenseer Boy meets boy.
