Teater

Teater-rubrieke, -resensies en -onderhoude
Theatre columns, reviews and interviews

Saartjie Botha beloof om die gehoor weer te bekoor

Saartjie Botha, Ineke Coetzee 2013-08-30 Saartjie Botha is die vervaardiger van drie produksies wat vir die eerste keer te sien is by vanjaar se Clover Aardklop. Ineke Coetzee het met haar daaroor gesels.

Namibiese Woordfees 2013: Volledige program

2013-08-29 Hier is die volledige program van die Namibiese Woordfees 2013. Die fees vind vanaf 2 tot 7 September 2013 in Windhoek plaas.

Namibiese Woordfees 2013: Liefdesbriewe

2013-08-27 Die eenvoudige, maar ystersterke, teks van die dramaturg AR Gurney se Liefdesbriewe is ’n wenner, en het al wêreldwyd op die planke gekom, maar dit sal die eerste keer wees dat dit ’n Afrikaanse kleurtjie kry.

Open Book Festival 2013: Programme

2013-08-27 Open Book Festival 2013 takes place from 7 to 11 September 2013 at The Fugard Theatre in Cape Town. See the full programme here.

Jakob Marengo: Lest we forget – ’n musical

Aldo Behrens, Naomi Meyer 2013-08-27 "’n Halwe potsierlike Namatannie wie oor haar Siebie en haar man se afsterwe huil dat dit ’n teaterbelewenis word. Hulle huil my oë elke repetisie vol trane. Oorlat hulle so opreg oor hulle se hond huil – ’n oerhuil oor die eeue heen."

Top English productions at Clover Aardklop National Arts Festival

2013-08-23 The English productions on offer at this year’s Clover Aardklop National Arts Festival, held in Potchefstroom, are all highly-acclaimed and award-winning shows.

Die taal van ’n nuwe menslikheid

Laurie Gaum 2013-08-21 Oor die legitimiteit van openbare vakansiedae kan seker baie gesê word. Die manier waarop dit gevier word, is in ’n groot mate tekenend van die verdelingslyne wat steeds in ons samelewing lê. Laurie Gaum en Amelia Burger het Vrouedag ligtelik én met erns by Kunstekaap deurgebring.

Clover Aardklop 2013: Nicola Hanekom gesels oor Land van skedels

Naomi Bruwer, Nicola Hanekom 2013-08-14 "Ons moet probeer om die slegte dinge in toom te hou en die werklike gesig van oorlog te probeer onthou sodat ons so min moontlik ons gruwels herhaal."

The Rocky Horror Show extends

2013-08-12 The Fugard Theatre, in Cape Town, has extended their run of Richard O'Brien's smash hit musical The Rocky Horror Show until the end of October 2013. The production, directed by Matthew Wild, has taken the Mother City by storm

Huis toe, Mies Julie en The Rocky Horror Show

Albert Maritz 2013-08-12 Toe dit een keer gebeur, is dit een van daai vreemde ervaringe – ‘n stuk wat aangebied word met so ‘n vreemde styl. Dit was my ervaring by vanjaar se Woordfees. En al is dit hoe laat, is dit belangrik om te betrag. So, nou, die eerste kans wat ek kry in maande, soek ek die geleentheid om daaroor te skryf.

The Rocky Horror Show by The Fugard bied ’n vermaaklike produksie

Polonius 2013-08-02 En al het The Rocky Horror Picture Show tekortkominge, is dit een ding wat hierdie Fugard-produksie het: RESPEK, in hoofletters.

Vigil definitief ‘n aandjie uit werd

Albert Maritz 2013-07-30 “ ...‘n juweel, met die room van die land se akteurs en teatermakers, in ‘n Kanadese pryswennerstuk.”

Theatre: Hansel and Gretel – a ballet of hope and magic

2013-07-26 The Johannesburg Youth Ballet presents a return season of Hansel and Gretel at the UJ Arts Centre in Johannesburg from 14-18 August.

Kettinggesprek: In Niemandsland

Koos Kombuis, Stef Bos 2013-07-26 Koos Kombuis en Stef Bos se konsert Niemandsland word op Woensdag 4 September by die Namibiese Woordfees in Windhoek gehou. Hulle noem dié gesprek: "KOOS en STEF praat KAK."

Fokofpolisiekar is cool

Albert Maritz 2013-07-24 "Die polisievrou hier noem hulle Fokof, soos ek die geslepe klein pa-se-failure wat ek ken, op sy van noem. Jy sê sy van, maar spoeg dit uit."

Crazy in love

Emma Kotze 2013-07-23 Crazy in love, gebaseer op John Irving se Until I find you, is ? storie oor verlore en obsessiewe liefde, drankmisbruik en ? unieke pa-dogter-verhouding.

Special thanks to guests from afar

Emma Kotze 2013-07-23 Special thanks to guests from afar – solui die bekende troudag-sêding, asook die titel van hierdie produksie op die Nasionale Kunstefees se lys.

Waiting for the barbarians

Emma Kotze 2013-07-23 Waiting for the barbarians vertel van die onsekere grense tussen beskaafde en onbeskaafde gedrag in die eeue lange stryd rondom beskawing.

Clover Aardklop Nasionale Kunstefees 2013: Toneel

2013-07-18 Die toneelprogram van die 16de Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom dek ’n wye spektrum – van jong talent tot groot geeste; van klassieke tekste tot klug.

Vryfees 2013: [tussen hemel en aarde]

Danila Liebenberg 2013-07-12 "Die gehoor se sitplekke is met trampolienmatjies tot lêplekke omvorm. Só kan die videokuns van Herman van den Berg (musiek) en Pieter Lombard (video), onder regie van Alexa Strachan, rustig beleef word in die pikdonker lokaal."
Top