Skryfsake en rubrieke

Inligting oor alle skryfverwante sake

Information about all writing-related matters

Word verhale vertel of geleef?

Rentia Bartlett-Mohl 2013-08-06 Rentia kyk na die gaping tussen die wêreld van die teks en die wêreld daarbuite. Word verhale vertel of geleef en waarom vertel ons so graag stories?

Skryfnet 2013: Jasper van Zyl se tweede verslag

Jasper van Zyl 2013-07-29  Jasper van Zyl se tweede verslag oor die deelnemers se gedigte.

Skryfnet 2013: Danie Marais se tweede verslag

Danie Marais 2013-07-29  Danie Marais se tweede verslag oor die deelnemers se gedigte.

? Slang in die water II

Rentia Bartlett-Mohl 2013-07-22 Rentia vertel die verhaal van Abas en die waterslang en kyk verder na die belang van mites in skryfkuns.

Digters uitgenooi na Tuin van Digters

2013-07-22 Die Breytenbach Sentrum nooi nou alle digters uit om op Marlene van Niekerk se gedig  "Mud school" te reageer en om dan hul gedigte van saam-protesteer, of dan teenkanting, te kom voorlees.

? Slang in die water I

Rentia Bartlett-Mohl 2013-07-15 Afrika wemel van oeroue verhale van gevaarlike en mitiese diere wat wag om herwin te word. Rentia kyk na die Khoi-mite van die waterslang.

 


Eenbedryf-skryfkompetisie deur die Akademie vir Dramakuns (ADK)

2013-07-12 Die Akademie vir Dramakuns wil skrywers aanmoedig om deel te neem aan ’n Eenbedryf-skryfkompetisie wat die ADK loods.

Die limiet van lug

Rentia Bartlett-Mohl 2013-07-02 Rentia wandel deur 'n uitstalling oor die geskiedenis van lugfotografie en vra: waarom word ons so deur die voëlperspektief geboei? En wat het dit met letterkunde te make?

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Tweede weergawe van kortverhale

2013-06-26 Die eerste en tweede weergawe van elke verhaal op die kortlys van Nuwe Stories, sowel as die keurverslae sal ook op LitNet geplaas word, sodat skrywers wat nié die kortlys gehaal het nie, ook uit die proses kan leer.

Wenners van Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging-skryfwedstryd 2013 bekend

Corlietha Swart 2013-06-26 "Die BSV kan met trots terugkyk na ‘n hele lys gerekende en bekroonde skrywers wat almal hul skrywerstande op die BSV-skryfwedstryd gesny het."

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede keurverslag van "Sewentien tuindwerge"

Leti Kleyn 2013-06-25 Sewentien tuindwerge: Die tweede keurverslag deur Leti Kleyn

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede keurverslag van "’n Broekskeur bruilof"

Leti Kleyn 2013-06-25 ’n Broekskeur bruilof: Die tweede keurverslag deur Leti Kleyn

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede keurverslag van "’n Kis vir Boel"

Leti Kleyn 2013-06-25 ’n Kis vir Boel: Die tweede keurverslag deur Leti Kleyn

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede keurverslag van "Die gevolmagtigde"

Leti Kleyn 2013-06-25 Die gevolmagtigde: Die tweede keurverslag deur Leti Kleyn

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede keurverslag van "Thula baba"

Leti Kleyn 2013-06-25 Thula baba: Die tweede keurverslag deur Leti Kleyn

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede keurverslag van "Pik"

Leti Kleyn 2013-06-25 Pik: Die tweede keurverslag deur Leti Kleyn

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede keurverslag van "Die fiets"

Leti Kleyn 2013-06-25 Die fiets: Die tweede keurverslag deur Leti Kleyn

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede keurverslag van "Die diere is onrustig"

Leti Kleyn 2013-06-25 Die diere is onrustig: Die tweede keurverslag deur Leti Kleyn

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede keurverslag van "Shawn se dilemma"

Leti Kleyn 2013-06-25 Shawn se dilemma: Die tweede keurverslag deur Leti Kleyn

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede keurverslag van "Die wens"

Leti Kleyn 2013-06-25 Die wens: Die tweede keurverslag deur Leti Kleyn
Top