Skryfsake en rubrieke

Inligting oor alle skryfverwante sake

Information about all writing-related matters

Finale weergawe: Penwedloop

Megan Janse van Rensburg 2013-12-02  Die finale weergawe van Megan se gedig, "Penwedloop".

Finale weergawe: Habitat (Voorheen "v")

Emlyn Allwright 2013-12-02  Die finale weergawe van Emlyn se gedig, "Habitat".

Finale weergawe: Uitlander (Voorheen "iv")

Emlyn Allwright 2013-12-02  Die finale weergawe van Emlyn se gedig "Uitlander".

Finale weergawe: Behoefte aan aanvaarding

Rynie Olivier 2013-12-02  Die finale weergawe van Rynie se gedig "Behoefte aan aanvaarding"

Finale weergawe: Openbaring van liefde

Rynie Olivier 2013-12-02  Die finale weergawe van Rynie se gedig "Openbaring van liefde".

Finale weergawe: Padlangs

Ronnie Strydom 2013-12-02  Die finale weergawe van Ronnie se gedig "Padlangs".

Finale weergawe: Berwind

Ronnie Strydom 2013-12-02  Die finale weergawe van Ronnie se gedig "Bergwind".

Netdigters 2.0 is gevaarlik

Rentia Bartlett-Mohl 2013-11-27 Ons almal lees elke dag toenemend meer tekste, artikels, gedigte, opinies, briewe, blogs, rubrieke op die internet. Verskil hierdie leesproses van hoe ons boeke, koerante en ander vorme van gedrukte media lees?

Netdigters 2.0

Rentia Bartlett-Mohl 2013-11-20 Die wenner van hierdie kompetisie is aangekondig.

Wenke vir 'n ware speurtog

Rentia Bartlett-Mohl 2013-11-13 "Om regtig goed te vertaal, beteken om ‘n teks beter as enige leser te lees, regtig te kyk wat die skrywer met taal maak, hoe sy of haar sinne betekenis genereer, waarom een woord in plaas van ‘n ander gebruik word en ‘n spesifieke sinskonstruksie of ‘n spesifieke idiomatiese taalgebruik hanteer word."

 


Om 'n wêreldbeeld te vertaal

Rentia Bartlett-Mohl 2013-11-06 "Vertaling behoort die plek te wees waar die leser kulturele andersheid te siene kry – in plaas van “domestiseer”, moet dit vervreem."

 

Na aanleiding van 'n kursus in literêre vertaling, besin Rentia oor of literêre vertaling deursigtig of juis ondeursigtig moet wees.

7 Wenke vir kortverhaalskrywers

Rentia Bartlett-Mohl 2013-10-23 Rentia se eerste video-rubriek: 7 Wenke vir kortverhaalskrywers

Die skrywer is 'n valsspeler

Rentia Bartlett-Mohl 2013-10-15 "Aan die een kant is skryf ’n spel. Dit is ’n spel met identiteit, verskillende stemme, diskoerse, idees. En waarom vals? Het valsheid nie met leuens te doen nie? Dit is presies wat fiksie is, ’n vorm van valsheid wat as “die waarheid” voorgehou word. Maar dit het heel ironies ook die potensiaal om, deur van fiktiewe tegnieke gebruik te maak, die “waarheid” oop te vlek."

 


Vals tegnieke, ware woorde

Rentia Bartlett-Mohl 2013-10-09 Verlede week het ek vinnig genoem dat ek hierdie week oor die gevonde dokument, false document of phantom pre-text gaan skryf. Want dit is waar dit alles begin het ...

Verwerkte werklikheid die oomblik wanneer pen op papier ...

Rentia Bartlett-Mohl 2013-09-23 Is Shakespeare se fiksionalisering van die dood van Julius Caesar meer geloofwaardig as wat regtig gebeur het? Lees Jorges Luis Borges se opinie en wat pres. Zuma se kritiek op joernalistiek daarmee te make het.

Verwerkte werklikheid die oomblik wanneer pen op papier ...

Rentia Bartlett-Mohl 2013-09-23 Is Shakespeare se fiksionalisering van die dood van Julius Caeser meer geloofwaardig as wat regtig gebeur het? Lees Jorges Luis Borges se opinie en dink saam aan wat Zuma se kritiek op joernalistiek daarmee te make sou kon hê.

Die Digter, die Keiser, die Paleis

Rentia Bartlett-Mohl 2013-09-10 Kan 'n digter met woorde 'n keiser van sy paleis beroof? Hierdie rubriek soek raad vir skrywers by Jorges Luis Borges en maak ook 'n draai by die Venesiese Biënnale. Lees verder ...

Wil ons ooit helde wees?

Rentia Bartlett-Mohl 2013-09-03 In die werklikheid vermy ons dikwels misdadigers en skurke, maar waarom nie wanneer ons lees nie? Rentia kyk hierdie week na die fiktiewe figuur van die antiheld.

Is almal dan helde?

Rentia Bartlett-Mohl 2013-08-27 Rentia vra: "Waarom identifiseer ons so met die mite van die held? Is ons almal op ’n heldereis?"

Fiktiewe ontmoetings

Rentia Bartlett-Mohl 2013-08-13 Wat is die verskil tussen die ontmoetings met regte mense en fiktiewe karakters?
Top