Skryfsake en rubrieke

Inligting oor alle skryfverwante sake

Information about all writing-related matters

Lewies Botha se raad aan voornemende digters

Lewies_Botha 2011-05-31 Lewies Botha se raad aan voornemende digters

Martina Klopper gee raad aan voornemende digters

2011-05-24  Kry ’n mentor, iemand wat jy kan respekteer en vertrou en vice versa. Alle groot musikante en skilders het mentors gehad en baie daarby gebaat.

Marita van der Vyver: Hoe maak 'n mens tyd om te skryf?

Marita van der Vyver 2010-03-09 Iemand het op ’n keer gesê as jy ’n taak gou en goed gedoen wil hê, vra ’n werkende ma om dit vir jou te doen. Ek glo nogal daaraan. Dis ’n geval van nood leer bid. Of honger help skryf. Vandat ek kinders en ...

Wilna Adriaanse: Hoe maak 'n mens tyd om te skryf?

Wilna Adriaanse Skryfsake en rubrieke 2010-02-19

"Ek sal graag die vraag wil omdraai en vra hoe kry skrywers dit reg om tussen hulle skryfwerk nog besige lewens ook te lei, want ek sukkel soms daarmee."

NetRaad: Die kuns van tydskrifverhale

Elize Parker 2008-10-01 Elize Parker gee raad aan skrywers wat graag hul hand aan tydskrifverhale wil waag

Sanlam NetRaad: Dineke Volschenk

Dineke Volschenk 2007-09-11 ‘n Paar wenke aan voornemende skrywers van Dineke Volschenk

Sanlam NetRaad: Frederik de Jager

Frederik de Jager, Frederik de Jager 2007-08-07 Frederik de Jager se wyse raad vir diegene wat die pen op papier wil sit

Agter elke storie

Hennie Aucamp 2007-05-03 Praatjie gelewer op 6 Maart 2007, as deel van die Sanlam | LitNet Kortverhaalslypskool op die Woordfees. Die skryfster Doris Lessing is nie besonder gretig om met ontluikende skrywers te praat nie. Wat sy vir hulle te sê het, kom op die volgende neer: Vind uit wat dit is wat vir jou energie genereer, want […]

Sanlam NetRaad: Etienne Bloemhof

Etienne Bloemhof 2007-04-17 Etienne Bloemhof se tien wenke vir skrywers wat wil publiseer 

Die skryf van dramas

LitNet 2007-03-06 Alhoewel ek, soos Danie Botha (Voetligte en applous, Protea Boekhuis) op presies dieselfde ouderdom en in presies dieselfde jaar (1960) vir die eerste maal met ‘n (professionele) “toneelopvoering” kennis gemaak het, het ek ...

NetRaad: Michelle Matthews

Michelle Matthews 2006-12-11 Michelle Matthews dishes out advice to writers starting out

NetRaad: Annari van der Merwe

Annari van der Merwe, Annari van der Merwe 2006-10-24 Tien wenke vir nuwe skrywers Skryf alleenlik as jy iets het om te vertel; wees gedagtig daaraan dat vir elke boek wat uitgegee word, 'n paar bome afgekap moet word. Skryf oor dit waarvan jy kennis dra; as jy nie genoeg oor iets weet ...

Sanlam SkryfNet X: ‘n pa se liefde (Finale weergawe)

Loammi Wolf 2006-10-04 Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet X - Poësie Finale weergawevan Loammi Wolf setweede gedig ‘n pa se liefde sy vrou se hart’n leë skulpvan na-geboorte blues die lakens koeler koudkinderogies troetelin ...

VraNet: Jo Viljoen vra Marita van der Vyver

Jo Viljoen, Marita van der Vyver 2006-09-28 Marita van der Vyverbeantwoord Jo Viljoen se vrae omtrent die skryfproses Deelnemer Veteraan Jo Viljoen neem deelaan dieSanlam/LitNet prosa aanlynskryfskool, SkryfNet XI. -> Marita van der Vyver ...
Top