Skryfsake en rubrieke

Inligting oor alle skryfverwante sake

Information about all writing-related matters

Thoughtful Reflections – Art, History & Heritage

2012-01-30 Iziko Museums hosts its annual Summer School, Thoughtful Reflections on our Art, History and Heritage' from 4-25 February 2012.

Call for Applications: International Writers Project at Brown University

2012-01-27 The Brown Department of Literary Arts and Thomas J. Watson Institute for International Studies are seeking applications and nominations for the 2012 - 2013 International Writers Project Fellowship.

ATKV kinderboekskryfskool – kom leer saam by die kenners

2012-01-27 ATKV-Projekte bied vanaf Maandag 2 April tot Woensdag 4 April 2012 ’n kinderboekskryfskool in Randburg aan. Fanie Viljoen, is een van die sprekers wat tydens die skryfskool te sien sal wees.

Call for Submissions for the 4th FEMRITE Regional Women Writers’ Residence

2012-01-26 Uganda Women Writers Association (FEMRITE) calls for submissions for her 4th Regional Women Writers Residence to be held in November 2012.

LitNet | Sanlam Resensiekliniek by die US Woordfees 2012

Marius Crous 2012-01-25 As jy ’n boekliefhebber is wat sterk opinies vorm terwyl jy lees, is jy dalk net ’n gebore resensent.  

Prosa-skryfkompetisie 2012

2012-01-24 Die ATKV-tak Aksie en Woordvreugde se prosa-skryfkompetisie vir aspirant Afrikaanse skrywers, het pas weer afgeskop.

2013 Maskew Miller Longman Literature Awards

AntheaV 2012-01-24 Maskew Miller Longman invites you to submit your unpublished and original novel/s for the 2013 Maskew Miller Longman Literature Awards.

2012 Maskew Miller Longman Literature Awards Writers Workshops

AntheaV 2012-01-24 Are you a new writer in need of guidance & inspiration or an experienced author seeking tips on how to write a youth novel?

Rosendal Skryfskool | Rosendal Writers Retreat

2012-01-17  Vlug na die heuwels vir ’n intensiewe 3-dae-slypskool oor die kuns van romanskryf. | An intensive 3-day workshop on the Craft of Novel Writing in intimate mountain surroundings

Nuwe Stemme 5

2012-01-13  Heilna du Plooy en Loftus Marais stel Nuwe Stemme 5 saam. Dit sal die nuutste versameling in hierdie opwindende poësiereeks wees. Alle aspirantdigters word genooi om werk voor te lê vir keuring.

Die Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs kry ’n Anker

Willem Anker, Naomi Meyer 2011-12-15 Die Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs van R350 000 is pas aan Willem Anker, skrywer, dramaturg en dosent, toegeken. Naomi Meyer het hom gou 'n paar vrae gevra voordat hy begin skryf.

Herkonstituering van Pretoria-PEN: Oproep aan skrywers om aan te sluit

2011-12-07 Hierdie brief is aan die langerige kant (jammer daaroor), maar dis miskien belangrik in die lig van die feit dat Dan Roodt onlangs in ‘n fietsryverslag in Rapport na homself verwys het as die nuut-herverkose president van “Pretoria-PEN”. 

En dit is die (amperse) einde

Bibi Slippers 2011-12-07 Ek het al vroeër vanjaar eenmaal iets geskryf oor Billy Collins se gedig "Aristotle". Maar noudat die einde van die jaar gevaarlik naby is, kon ek nie help om weer daaroor te dink nie. Die reeks beelde wat Collins in hierdie gedig oproep, is om van ...

R5 vir die cocoa, giggels is gratis

Bibi Slippers 2011-12-01 Ek het nie werklik dié week veel om te sê nie, behalwe ’n vinnige storietjie oor die beste R5 wat ek die afgelope tyd spandeer het. Dit was by Bikini Beach Books in Gordonsbaai, en ek het dit opgedok vir Wendy Cope se histeriese ...

Om beter te kan lees, my kind

Bibi Slippers 2011-11-24  Vertaling is 'n manier om beter te leer lees.

Wat die maand van vol is loop die snor van oor

Bibi Slippers 2011-11-17 Een van die eerste regte groot woorde wat ek op hoërskool geleer het was jukstaposisie – ek weet nie meer of dit in die kunsklas of in die Afrikaans-klas was nie. Jukstaposisie is 'n heerlike woord wat wonderlike kreatiewe moontlikhede inhou ...

As mens 'n voëltjie hoor fluit

Bibi Slippers 2011-11-11 Voëls wil my net nie uitlos nie. Eers skryf Carina Stander vir my ’n e-pos en sê haar speltoetser verander my naam na ibis. Dis die voorteken.

Kerneels Breytenbach oor die Afrikaanse Skrywersunie

Kerneels Breytenbach, Naomi Meyer 2011-10-24
Top