Skryfsake en rubrieke

Inligting oor alle skryfverwante sake

Information about all writing-related matters

Om te durf aanhou skryf – Carié Maas gesels oor haar manuskrip vir die GAR

Carié Maas, Bibi Slippers 2012-03-20 Carié Maas is onlangs met die debuutprys bekroon in die Groot Afrikaanse Romanwedstryd. Sy vertel vir Bibi Slippers van haar regte-egte debuut (wat onlangs herontdek is in ’n boks vol wisseltande en handgemaakte Kerskaartjies), en die mag van fiksie, humor en poësie om ons te red.

’n Bietjie kranksinnigheid – Jaco Fouché gesels oor sy GAR-manuskrip

Jaco Fouché, Bibi Slippers 2012-03-20 Jaco Fouché vertel vir Bibi Slippers waarom Ingrid Winterbach kop en skouers bo ander skrywers uitstaan, en waarom hy reken daai Shakespeare ou gaan êrens kom in die lewe.

Groot Afrikaanse Romanwedstryd: Commendatio – Liefste Lena

Louise Viljoen, Willie Burger, Linda Rode 2012-03-20 Commendatio: Liefste Lena

Groot Afrikaanse Romanwedstryd: Commendatio – Koljander

Louise Viljoen, Willie Burger, Linda Rode 2012-03-20 Commendatio Koljander

Groot Afrikaanse Romanwedstryd: Commendatio – ’n Man van min belang

Louise Viljoen, Willie Burger, Linda Rode 2012-03-20 Commendatio:’n Man van min belang – Chris Karsten

Cup O' Thought on Poetry

2012-03-19 A vibrant new addition to the Durban poetry scene is emerging with The Cup O' Thought poetry sessions which kicked off the year with a rousing launch at the Alliance Francaise in January.

Resensiekliniek: Aanlyn-weergawe

Marius Crous Academic research 2012-03-16

LitNet het tydens die 2012 US Woordfees ’n resensiekliniek aangebied waar aspirantresensente die fynere kunsies van resensies skryf by Marius Crous kom leer het. 

Afluister en opskryf

Bibi Slippers 2012-03-16 "Hier is my afgeluisterde versameling, opgeskryf sodat jy self uit die lappies iets nuttig aanmekaar kan stik. Saam met ’n paar lukrake kiekies van die Woordfees, wat moet instaan vir die duisende derduisende woorde wat ek nie dié week daaroor kon skryf nie."

Dreaming about being a bestselling writer?

2012-03-12 International best- selling author, Albert Jack can equip you with the writing tools to get your manuscript published.

Maskew Miller Longman Literature Awards: Reminder of closing date

AntheaV 2012-03-07 Maskew Miller Longman publishers are running their annual Literature Awards competition for the category of youth novels.

Wees betyds

2012-03-07 “A short evening of even shorter narrative fiction.”

Afrikaanse Skrywersunie: inligting oor die stigtingsvergadering

Kerneels Breytenbach, Andries Visagie 2012-02-29 Hierdie kennisgewing word gerig aan almal wat belangstelling uitgespreek het om by die Afrikaanse Skrywersunie aan te sluit.

Darwin se dagboek: 'n meditasie op skrikkeldag

Bibi Slippers 2012-02-29 Idees vir gedigte lei ’n mens soms na water waar daar (opwindende) onrus is. Ek wou vroeër die week in die eerste reël van ’n gedig ’n uitspraak oor Darwin maak – meer gebaseer op oulike alliterasie as op enige feite.

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd: Aankondiging van kortlys

2012-02-28 Human & Rousseau se kortlys vir die Nuwe Stories 2012-kortverhaalwedstryd is nou gefinaliseer.

Krap my rug

Bibi Slippers 2012-02-23  "Dis altyd opwindend om te sien hoe mense dieselfde teks verskillend interpreteer, en hoe kruisbestuiwing met ander se werk jou eie pogings kan verryk. En in baie gevalle is die cover-weergawe nog ’n entjie cooler as die oorspronklike."

Nasionale Skryfwedstryd van die Bloemfontein Skrywersvereniging

2012-02-21 Die bekende landswye skryfwedstryd van die Bloemfontein Skrywersvereniging (BSV) in samewerking met NALN spog vanjaar met R15 000 prysgeld en die geleentheid om ’n slypskool met rillerskrywer, Francois Bloemhof, by te woon.

Die hart op die tong

Bibi Slippers 2012-02-15 Watter woorde sou dit wees wat probleme veroorsaak? Hier in die omgewing van Valentynsdag is hart die voor die hand liggende antwoord. Buiten hartaanvalle en hartseer, dwaasheid en algemene chaos is daar ook die bykomende kwessie van waar om die hart te dra. Volgens Van der Merwe is dit glad nie so eenvoudig soos die algemeen-aanvaarde mou nie. 

Brief uit die bunker

Bibi Slippers 2012-02-09 Iemand het my eendag (in ’n gedig nogal) beskuldig dat ek ’n muur van boeke om my bou. Vandag kan ek met alle oortuiging sê dat hy verkeerd was: dis nie ’n muur nie, Baby, dis ’n bunker. 

En toe verskyn die goeie fee

Bibi Slippers 2012-02-02 Dit is 2012 (Jaar van die Draak en ook moontlik die einde van die wêreld) en na ’n lang stilte is hier uiteindelik weer ’n Snars Poëtika om die koms van ’n klomp nuwe dinge te vier

Woordfees-onderhoud: Nuwe Stemme 5

Bibi Slippers, Loftus Marais 2012-02-01 Bibi Slippers gesels met Loftus Marais en Chris le Roux oor Nuwe Stemme 5
Top