Skryfsake en rubrieke

Inligting oor alle skryfverwante sake

Information about all writing-related matters

Verplasing

Bibi Slippers 2012-05-25 "Soms is die enigste manier om ’n ding gedoen te kry om jouself heel letterlik uit jou omgewing te verplaas." 

Die dinge wat mens by jou kinders leer

Bibi Slippers 2012-05-17 "Dit is nou maar een van die vreemde waarhede van hierdie lewe: ons is hier om by ons kinders te leer. Vat dit van ’n moeder wat weet."  Bibi Slippers wys jou hierdie week ’n paar dinge waarna jy kan luister, en een of twee om oor na te dink.  

Releasing the butterfly: Ralph Goodman on life-writing, storytelling and self-reflection

Bibi Slippers 2012-05-17 Ralph Goodman recently started hosting life-writing workshops in which participants have the opportunity to do some intense self-reflection while learning more about the nuts and bolts of writing.

The 2012 Ingrid Jonker Prize | Die 2012 Ingrid Jonker-prys

2012-05-16 To be considered for the Ingrid Jonker Prize 2012, please submit three copies of any English poetry debut published in 2010 and 2011 for adjudication.

Oor honde, onderbroeke en boekrakke ... maar meestal boekrakke

Bibi Slippers 2012-05-11 "Ek kan nie oor boekrakke skryf nie, want wat ék wil sê, het Griet reeds in 1992 geskryf, in ’n sprokie."

Die honger vir nog

Bibi Slippers 2012-05-04 "Wat is 'n 'guilty pleasure' in Afrikaans? 'n 'Skuldige plesiertjie'? Al klink dit nie vir my heeltemal reg nie, wil ek 'n 'skuldige plesiertjie'" in hierdie openbare bieghokkie beken ..."

Nolens krijgt Prijs der Nederlandse Letteren

2012-04-26 De Vlaamse dichter en dagboekschrijver Leonard Nolens (Bree, 11 april 1947) ontvangt dit najaar de Prijs der Nederlandse Letteren. Aan de prijs is een geldbedrag verbonden van 40 000 euro.

En dis als te danke aan die winter

Bibi Slippers 2012-04-26 "Weet iemand van koejawelgedigte wat reg laat geskied aan hierdie wondervrug? Leef die koejawel, onsigbaar êrens, in die Afrikaanse poësie?" Bibi Slippers bepeins die rol van die koejawel in die digkuns.

I must show you my clippings

Bibi Slippers 2012-04-20 My loopbaan as ernstige, obsessiewe leser het op hoërskool in Empangeni begin toe ek verslaaf geraak het aan Stephen King-boeke.

Sesde Winterskool, Eenheid vir Kreatiewe Skryfkuns, UP | Sixth Winter School, Unit for Creative Writing, UP

2012-04-13  Die Eenheid vir Kreatiewe Skryfkuns aan die Universiteit van Pretoria bied sy sesde Winterskool aan tydens die week van 26 - 29 Junie 2012 op die Hatfieldkampus van UP. | The Unit for Creative Writing at the University of Pretoria presents its sixth Winter School for beginner and advanced writers on the Hatfield campus of UP between 26 - 29 June 2012.

Ingrid Jonker gedigte-aand | Ingrid Jonker Poetry Evening

2012-04-13 Simone Jonker en Cathy de Villiers nooi u vriendelik uit na ‘n Ingrid Jonker gedigte-viering. | Simone Jonker and Cathy de Villiers cordially invite you to an Ingrid Jonker poetry celebration.

Poetry in motion (of iets van die geaardheid)

Bibi Slippers 2012-04-12 Dis dalk bietjie laat om dit nou agter te kom, maar blykbaar is April (ten minste in Amerika) National Poetry Month. Hierdie projek om poësie te bevorder is in 1996 deur die Academy van stapel gestuur en word wyd gevier deur skrywers, uitgewers, lesers, boekverkopers en sekerlik ook honde, katte, hase en voëltjies oral oor Amerika. Bibi Slippers deel 18 (gesteelde) idees om poësie deel te maak van jou alledaagse lewe.

Die gedig as god en godsdiens

Bibi Slippers 2012-04-05 "Ek sal miskien nie ’n vliegtuig daaroor opblaas nie, maar die digkuns is die naaste ding wat ek aan ’n godsdiens het. En ek is nie alleen nie."  Bibi Slippers dink na oor die digkuns as god en godsdiens, in die gees van Paasfees.

Wees Betyds – 2

2012-04-02 Wees Betyds is ’n klein plekkie waar mense wie skryf aan stories, die goed kan voorlees en vrae beantwoord .

Waarskuwings: Die bekentenisse van 'n boekhoer

Bibi Slippers 2012-03-29 Boeke is bokke en bokke is bliksems. Vergeet maar van mans (of vrouens dan): boeke is baie gevaarliker en heelwat meer geneig om harte te breek.

City Press and Tafelberg invest in nonfiction authors with annual award

2012-03-26 City Press and Tafelberg Publishers, an imprint of NB Publishers, are proud to announce their partnership in investing in nonfiction authors by means of an annual award. The award of R60 000 will be made on an annual basis to an author to fund the research for a nonfiction book on a subject of importance in the South African context.

Adam Small ontvang die Hertzogprys vir 2012

2012-03-23 Die raad van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het vandag besluit om die Hertzogprys vir 2012 aan die digter-dramaturg-skrywer, Adam Small, vir sy drama-oeuvre toe te ken

Verse vir spreeusterftes en vertroosting

Bibi Slippers 2012-03-23 Gedigte word gebore omdat daar nie in gewone taal ’n manier is om te sê hoe dit voel as ’n klein spreeutjie se laaste asem teen jou palm aanslaan nie.

Die werklikheid wil fiksie word – Ingrid Winterbach oor haar wenmanuskrip in die GAR

Ingrid Winterbach, Bibi Slippers 2012-03-20 Ingrid Winterbach is onlangs aangewys as die wenner van die Groot Afrikaanse Romanwedstryd. Sy gesels met Bibi Slippers oor vertwyfeling, die Suid-Afrikaanse werklikheid, en lewende wesens van allerlei aard.

Geen kriptiese kitsbevrediging hier nie – Chris Karsten gesels oor sy manuskrip vir die GAR

Chris Karsten, Bibi Slippers 2012-03-20 Chris Karsten gesels met Bibi Slippers oor die strekking van spanningsfiksie, wat hy van die joernalistiek geleer het en die kopskuif wat met verplanting saamgaan.
Top