Skryfsake en rubrieke

Inligting oor alle skryfverwante sake

Information about all writing-related matters

Persverklaring: Belgiese en Suid-Afrikaanse skrywers deel in opwindende Brussel tot Karoo-residensie in KwaNojoli in die Oos-Kaap | Press release: Belgian and South Africans writers to share the vibrant Brussels to Karoo residency in KwaNojoli, Eastern Cape

LitNet Skryfsake en rubrieke 2024-03-18

Die Belge Nele Van den Broeck en Gerda Dendooven en Suid-Afrikaners Sibuyiselo Sbuja Dywili, Shireen Mall, Charl-Pierre Naudé en Ayanda Xaba sal die residensie bywoon. | Belgians Nele Van den Broeck and Gerda Dendooven and South Africans Sibuyiselo Sbuja Dywili, Shireen Mall, Charl-Pierre Naudé and Ayanda Xaba will share the two-week residency borne out of Professor Jakes Gerwel’s considerable legacy.

Persverklaring: Skrywersverblyf wink vir opkomende skrywers van fiksie en niefiksie in 2024 | Press release: Congratulations to emerging writers of fiction and non-fiction 2024

LitNet Skryfsake en rubrieke 2024-03-18

Die Jakes Gerwel Stigting (JGS) en NB-Uitgewers kondig met trots die opkomende skrywers van fiksie en niefiksie aan wat gekies is om in 2024 deel te neem aan hul Bosberg-boekskryf-mentorskapprogram. Die skrywers is Hakkiesdraad Hartman, Theolla Langenhoven, Adele Ross en Alfred T.M. (Thato) Rossouw. | The Jakes Gerwel Foundation (JGF) and NB Publishers are proud to announce the emerging writers of fiction and non-fiction selected to be part of their Bosberg book writing mentorship programme in 2024. They are Hakkiesdraad Hartman, Theolla Langenhoven, Adel Ross and Alfred T.M. (Thato) Rossouw.

Persverklaring: ViVA bied ’n redigeringswerkwinkel aan | 26 Februarie 2024

LitNet Skryfsake en rubrieke 2024-02-23

In die redigeringswerkwinkel kyk deelnemers en VivA na makroredigeringskwessies soos genrekonvensies, struktuur en verwysings, mikroredigeringskwessies soos styl, formatering, taalgebruik en interpunksie, en die K3-model as ’n praktiese hulpmiddel by redigering. Klik hier vir meer inligting.

Persverklaring: Skrywersverblyf wink vir opkomende skrywers van fiksie en niefiksie in 2024

LitNet Slypskole 2024-02-19

Die Jakes Gerwel Stigting (JGS) en NB-Uitgewers kondig met trots die opkomende skrywers van fiksie en niefiksie aan wat gekies is om in 2024 deel te neem aan hul Bosberg-boekskryf-mentorskapprogram.

LitNet | STAND theatre review workshop: Alberto Smit’s review of Jessie, die man en die maan (final version)

Alberto Smit Slypskole 2024-02-08

"Carlo Daniels has the ability to make you giggle at the naivety of young love, and a few moments later rip your heart out with a powerful expression of grief." | This review is Alberto Smit’s final, reworked version after receiving mentor feedback as part of the LitNet | STAND theatre review workshop.

LitNet | STAND theatre review workshop: Kwanele Nyembe's review of Around the fire (final version)

Kwanele Nyembe Slypskole 2024-02-08

"Written as a series of monologues, the play includes elements of poetry, dance and song. These are not added as mere theatrical devices, but employed instrumentally as functioning agents for the story." | This review is Kwanele Nyembe’s final, reworked version after receiving mentor feedback as part of the LitNet | STAND theatre review workshop.

LitNet | STAND theatre review workshop: Jane Mpholo's review of Ijoloba (final version)

Jane Mpholo Slypskole 2024-02-08

"The production design itself became a silent storyteller, shaping the audience’s perception and enriching their understanding of the Xhosa cultural landscape." | This review is Jane Mpholo’s final, reworked version after receiving mentor feedback as part of the LitNet | STAND theatre review workshop.

LitNet | STAND theatre review workshop: Klara van Rooyen's review of Droomkraan-kronieke (final version)

Klara van Rooyen Slypskole 2024-02-08

"The scenes using physical theatre create strange tapestries akin to the moments of absurdism when dreaming, while the use of puppetry introduces an ancient magic that captures the folklore of the Karoo people." | This review is Klara van Rooyen’s final, reworked version after receiving mentor feedback as part of the LitNet | STAND theatre review workshop.

LitNet | STAND theatre review workshop: Ignus Rademeyer's review of Monsters (final version)

Ignus Rademeyer Slypskole 2024-02-08

"The audience becomes part of a social experiment, rather than watching a play. This serves as a solid foundation to explore human apathy, societal responsibility and the nature of evil." | This review is Ignus Rademeyer’s final, reworked version after receiving mentor feedback as part of the LitNet | STAND theatre review workshop.

LitNet | STAND-teaterresensieslypskool: Candice Jantjies se resensie van Boesak (finale weergawe)

Candice Jantjies Slypskole 2024-02-08

"Minnaar neem ons deur Boesak se uitdagende grootwordjare onder apartheid in Noorder Paarl, sy verset teen die apartheidsregime en sy worsteling met die kerk se betrokkenheid daarby, asook met sy geloof as bruin man." | Hierdie resensie is deur die deelnemer hersien en geskaaf. Dit is die finale weergawe van hierdie resensie, wat deel vorm van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.

LitNet | STAND-teaterresensieslypskool: Olga Leonard se resensie van The promise (finale weergawe)

Olga Leonard Slypskole 2024-02-08

"Die neteligheid van leë beloftes skuif soos ’n wolk oor die gehoor en dié bedryf herinner aan die doellose deurmekaarspul waarin die reënboognasie tans verkeer." | Hierdie resensie is deur die deelnemer hersien en geskaaf. Dit is die finale weergawe van hierdie resensie, wat deel vorm van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.

LitNet | STAND-teaterresensieslypskool: Cathy Hugo se resensie van Hoerkind (finale weergawe)

Cathy Hugo Slypskole 2024-02-08

"Die lang swart jas wat hy op die verhoog gedra het, simboliseer hierdie 'swart hond'. Wanneer dit met hom goed gegaan het, het hy die swart jas afgegooi." | Hierdie resensie is deur die deelnemer hersien en geskaaf. Dit is die finale weergawe van hierdie resensie, wat deel vorm van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.

LitNet | STAND-teaterresensieslypskool: Jeani Heyns se resensie van Ontelbare 48 (finale weergawe)

Jeani Heyns Slypskole 2024-02-08

"Ons beleef Pretorius se teatrale gedaanteverwisseling soos wat hy sy gesig wit verf in een van Johan se monoloë." | Hierdie resensie is deur die deelnemer hersien en geskaaf. Dit is die finale weergawe van hierdie resensie, wat deel vorm van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.

LitNet | STAND-teaterresensieslypskool: Paul Kammies se resensie van Tsekmate (finale weergawe)

Paul Kammies Slypskole 2024-02-08

"Tsekmate issie net textually jarring, maa dit gryp aan jou sintuie as well; jou bene sidder as ’n trommel geslaan is, die reuk van ’n sigaret laat jou voel asof jy langs die karakters sit." | Hierdie resensie is deur die deelnemer hersien en geskaaf. Dit is die finale weergawe van hierdie resensie, wat deel vorm van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.

LitNet | STAND: Theatre review workshop 2023 final mentor feedback | Kwanele Nyembe’s review of Around the fire

Tracey Saunders, Nkgopoleng Moloi Slypskole 2023-12-13

Here is the final round of feedback from the LitNet | STAND theatre review workshop mentors: Tracy Saunders and Nkgopoleng Moloi react to the second version of Kwanele Nyembe’s theatre review.

LitNet | STAND theatre review workshop 2023 final mentor feedback | Klara van Rooyen’s review of Droomkraan-kronieke

Tracey Saunders, Nkgopoleng Moloi Slypskole 2023-12-13

Here is the final feedback from the LitNet | STAND theatre review workshop mentors: Tracy Saunders and Nkgopoleng Moloi react to the second version of Klara van Rooyen’s theatre review.

LitNet | STAND theatre review workshop 2023 final mentor feedback | Jane Mpholo’s review of Ijoloba: The prophecy

Tracey Saunders, Nkgopoleng Moloi Slypskole 2023-12-13

Here is the final round of feedback from the LitNet | STAND theatre review workshop mentors: Tracy Saunders and Nkgopoleng Moloi react to the second version of Jane Mpholo’s theatre review.

LitNet | STAND theatre review workshop 2023 final mentor feedback | Ignus Rademeyer’s review of Monsters

Tracey Saunders, Nkgopoleng Moloi Slypskole 2023-12-13

Here is the final feedback from the LitNet | STAND theatre review workshop mentors: Tracy Saunders and Nkgopoleng Moloi react to the second version of Ignus Rademeyer’s theatre review.

LitNet | STAND: Theatre review workshop 2023 final mentor feedback | Alberto Smit’s review of Jessie, die man en die maan

Tracey Saunders, Nkgopoleng Moloi Slypskole 2023-12-13

Here is the final round of feedback from the LitNet | STAND theatre review workshop mentors: Tracy Saunders and Nkgopoleng Moloi react to the second version of Alberto Smit’s theatre review.

LitNet | STAND-teaterresensieslypskool 2023 | Finale mentorsterugvoer: The promise geresenseer deur Olga Leonard

Wayne Muller, Mercy Kannemeyer Slypskole 2023-12-13

Hier is die finale terugvoer vanaf die mentors van die LitNet STAND-teaterresensieslypskool. Wayne Muller en Mercy Kannemeyer reageer op die tweede weergawe van Olga Leonard se resensie.

Top