Rosendal Skryfskool | Rosendal Writers Retreat

  • 0

Rosendal Skryfskool: Beplan, begin en kry koers met jou roman

Vlug na die heuwels vir ’n intensiewe 3-dae-slypskool oor die kuns van romanskryf:

Beplan ’n storielyn, skep ’n werkruimte
Kies jou karakters, milieu, genre en styl
Tower tonele met skop op
Kry wenke oor slyp, versorging en voorlegging aan uitgewers.

Die kursus word in Engels aangebied, maar skrywers kan in Afrikaans of Engels deelneem en in die taal van hul keuse terugvoer kry.

Donderdag 23 Februarie, 18h30: Registrasie & kenmekaar by Rosendal Hotel
Vrydag 24, Saterdag 25, 8h30 – 17h30: Skryfskool
Sondag 25, 9h00 –13h00: Skryfskool. Persoonlike V&A-sessies in die namiddag

Koste: R3750 sluit die handleiding en materiaal in. R1000 deposito om jou plek te verseker.
Akkommodasie is nie by die prys ingesluit nie, maar die hotel en gastehuise bied verlaagde tariewe aan. 

Kursusfooie sluit middagete en tees in; ontbyt en aandete uit jou eie sak. Die balans word met registrasie betaal, maar daar is R250 afslag as die volle fooi teen 15 Februarie betaal word.

Rosendal is in die Oos-Vrystaat, ’n 3-uur-rit vanaf Johannesburg.

Navrae: 084 205 4626 of deborah.steinmair@gmail.com

Aanbieder: Deborah Steinmair, skrywer van:

 

A See-through Suitcase (2003), Jans Rautenbach, (2006), Jo Roos, Sculptor, 2008), Marike se laaste dans (2010, US Woordtrofee-wenner, Rapport/Jan Rabie-prys vir vernuwende fiksie, kortlys vir M-Net Prys), Poppekas (word in Maart 2012 uitgegee).

 

Rosendal Writers Retreat: Planning, Starting & Finishing your Novel

This intensive 3-day workshop in intimate mountain surroundings focuses on the Craft of Novel Writing:

plotting, planning and creating the space to write
Characters, settings, genre and style
Creating scenes with impact
Rewriting, Editing & Submission to Publishers.

The course is presented in English, but writers can participate and receive feedback in either English or Afrikaans.

Thursday 23 February, 18h30: Registration & Introductions at Rosendal Hotel
Friday 24, Saturday 25, 8h30 – 17h30: Workshop
Sunday 25, 9h00 – 13h00: Workshop.
Afternoon: One on one Q&A sessions

Cost: R3750 including manual and materials. R1000 deposit secures your place.

Accommodation is not included in the price, but special pricing is available at the hotel and various B&Bs.

Course fees include lunches and teas daily, with breakfast & dinner for your own account. Balance payable on registration, discount of R250 for payments received in full by 15 February.

Rosendal is in the Eastern Free State, a 3 hour drive from Johannesburg

Inquiries: 084 205 4626 or deborah.steinmair@gmail.com

 

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top