Skryfkompetisies

 

Rondborstigheid: 'n flarf-gedig

Estelleke 2013-12-10

"op kampus of ‘n blog
om te vloek of in te log
privaat, anoniem of ekkerig
‘n masker om jou sê
te skryf
jy kan jou waarheid
openlik hyg
vieslik spoeg
ligtelik proes"
 

digitaal1

Rudi Prinsloo 2013-12-10

M o r s e k o d e verberg
die digtersiel,
 

Die digter rewired: raad van Roggenbuck

Rentia Bartlett-Mohl 2013-12-04 Lyk gedigte op die internet nog altyd soos gedigte? Om die internet-generasie te verstaan, moet daar aandag geskenk word aan Steve Roggenbuck wat  die rol van digters op die internet herdefinieer, beweer Rentia.

Netdigters 2.0

Rentia Bartlett-Mohl 2013-11-20 Die wenner van hierdie kompetisie is aangekondig.

'n Sitrus-somer

Magda Janse van Rensburg 2013-04-16 Magda Janse van Rensburg skryf 'n reisverhaal oor 'n besoek aan Suid-Italië

Gedigtewedstryd aangebied deur die Festival voor het Afrikaans en die Nederlandse Taalunie

Sarita Friguglietti-de Vaal 2013-02-18 Die Festival voor het Afrikaans het met finansiële ondersteuning van die Nederlanse Taalunie ’n gedigtewedstryd vir amateurs in die lewe geroep.

Illustrasie van die wen-haikoe

2013-02-13 Michelle de Villiers het Pieter Strauss se haikoe visueel geïnterpreteer.

Haikoe-kompetisie: Wenner aangekondig!

2013-02-06 Daar kan net een wenner van die vet boekpakkie wees.  En die wenner is ...

Top 13: Die Groot Afrikaanse Haikoe-kompetisie

2013-01-30 Hier is die finaliste in ons haikoe-kompetsie!

Haikoe-kompetisie: 12 Haikoes deur Marthé McLoud

Marthé McLoud Skryfkompetisies 2012-12-05

Marthé McLoud se inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.

Haikoe-kompetisie: 10 Haikoes deur Linky de Bruyn

Linky de Bruyn 2012-12-05 Linky de Bruyn se laaste 10 haikoes vir ons kompetisie.

Haikoe-kompetisie: 52 haikoes deur Johanna Fourie

Johanna Fourie 2012-12-05 Johanna Fourie het nog 52 haikoes vir ons kompetisie geskryf.

Haikoe-kompetisie: 6 Haikoes deur Paula Hartzenberg

Paula Hartzenberg 2012-12-05 Paula Hartzenberg se laaste 6 haikoes vir ons kompetisie.

Haikoe-kompetisie: Haikoe 1 deur Marcelle Britz

Marcell Britz 2012-12-05 Marcell Britz se haikoe vir ons kompetisie.

Haikoe-kompetisie: 2 Haikoes deur Eduard Haumann

Eduard Haumann 2012-12-05 Eduard Haumann se haikoes vir ons kompetisie.

Haikoe-kompetisie: 5 Haikoes deur Wilna Meyer

Wilna Meyer 2012-12-05 Wilna Meyer se inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.

Haikoe-kompetisie: 3 Haikoes deur Hannes Zaaiman

Hannes Zaaiman 2012-12-05 Hannes Zaaiman se haikoes.

Haikoe-kompetisie: "Afrika-seisoene" (4 haikoes) deur Malbert

Malbert 2012-12-05 Malbert se haikoe-siklus vir ons kompetisie.

Haikoe-kompetisie: Haikoe 1 deur Antoinette Klein

Antoinette Klein 2012-12-05 Antoinette Klein se haikoe.

Haikoe-kompetisie: 5 haikoes vir die nuwe samoerais van ons tyd deur Melt Sieberhagen

Melt Sieberhagen 2012-12-05 5 Haikoes deur Melt Sieberhagen.
Top