Skryfkompetisies

 

Even if

Shaun Peters Skryfkompetisies 2014-01-26

Shaun Peter's entry for the 2014 Talent 360 poetry writing competition.

Weet van beter

Tienke du Toit Skryfkompetisies 2014-01-26

Tienke du Toit se inskrywing vir die 2014 Talent 360-poësiekompetisie.

This is the suicide note I will never write

Vangile Makwakwa Skryfkompetisies 2014-01-26

Vangile Makwakwa's entry for the 2014 Talent 360 poetry writing competition.

The life of a young woman

Vuyisa Zibeko Skryfkompetisies 2014-01-26

Vuyisa Zibeko's entry for the 2014 Talent 360 poetry writing competition.

Vaarwel, my vriend

Wesley Conradie Skryfkompetisies 2014-01-26

Wesley Conradie se inskrywing vir die 2014 Talent 360-poësiekompetisie.

Gladde vingers

André van der Merwe 2014-01-21 "‘n dronk vingerboodskap stuur
ms u 2 much en ♥ u
neem asseblief in ag
die roes van my beskonkenheid"

 


C U L8R

André van der Merwe 2014-01-21 "so al asof die kuber
verkies word bo
die wit van die oog"

Kuberparingsdans

André van der Merwe 2014-01-21 "en ek zoem, soos in google earth zoem ek
uit my alleen-verligte hokkie
soomloos oor die ruitnetwerk
van my huislike woonbuurt bestaan"

Die mensdom moet die heeltyd gekoppel wees

Ockert J du Preez 2014-01-21

"Elke dag sien ek mense op hul fone,
Wel ek sien eintlik net hul voorkoppe, hul krone.
Die mensdom moet die heeltyd gekoppel wees
aan mekaar, aan die wêreld, aan informasie –
waar is die mond-tot-mond-kommunikasie?"
 

Safely saved

Celia Claase 2014-01-21

"In this age when sharpening a pencil has become abrasive and taking up a chisel is absurd we choose to donate our fantasies and ideologies, our conspiracies and our poetry to electronic memories."

Viral dependency

Heidi Henning 2014-01-14

"The Gutenberg press wilts under an abandoned canvas
three-dimensional caress of the pen has faded"
 

Dimensions

Heidi Henning 2014-01-14 "Swallowing regret as he reads
The rustle of a light and air exposed page
Coughing out a smoky stained breath"

Poetry.com

Heidi Henning 2014-01-14 "This poetry, from the highways of illusion, of illumination."

Gemorspos

André Kotze 2014-01-14

"Ek e-pos my kom-pos vir jou,
gemors"
 

E-pos, ou pos

Kobie Korf 2014-01-14

"Ek wil nie alles so vinnig weet nie,
wou nog vir ’n antwoord wag.
Ek wil die posman dophou, die grootte
van sy sak optimisties meet."
 

Tik

Anneliese du Toit 2014-01-14 "in jou tik raak woorde weg
word jou digitale tik
my eensaamheid."

Nuwejaar: netwerk!

Rentia Bartlett-Mohl 2014-01-14 Om in 2014 meer sigbaar en moontlik meer produktief as skrywer of kunstenaar te wees, stel Rentia voor dat nuwe skrywers aktief aan werklike en virtuele netwerke deelneem:


Kuberliefde

Joan Hambidge 2013-12-10

"Soggens e-posduiwe
van hoop en liefde;
smiddae boodskappe
belofte maak uitstel
en ten slotte:
fladderende vlerke
noordwaarts
op trek
na ‘n ander
kuberruim"
 

Verbeelde tuiste

Jaomi Zeeman 2013-12-10

"in koffielose kuiers
geskermkunste sluiers
gebrokte teks gewaad
grensloos kuberkameraad"


Rondborstigheid: 'n flarf-gedig

Estelleke 2013-12-10

"op kampus of ‘n blog
om te vloek of in te log
privaat, anoniem of ekkerig
‘n masker om jou sê
te skryf
jy kan jou waarheid
openlik hyg
vieslik spoeg
ligtelik proes"
 

Top