Skryfkompetisies

 

Son(-)dag Skype ons

Linda Neill 2014-02-25

"SA kerkklokuur slaan 8-uur elke Sondag
van beloofde wag en jul nag en my dag  
word een tempel, saam ’n Goddelike dag"
 

Missing links

Brett Beiles 2014-02-25

GUARANTEED
WINNER!
YOU ARE THE
9,945,088,078th
VISITOR TO SEE
THIS LUCKY BANNER.

CONGRATULATIONS!
YOU WON!!

The illusion of the internet

dada vir nonsies/dada for nonsense 2014-02-25 Vir ons poësie-kompetisie "Netdigters 2.0", skryf Sulet Linde 'n gedig wat bestaan uit foto's van kragproppe en woorde.

notaboek

De Villiers-Serfontein 2014-02-19 "Notaboek" van De Villiers-Serfontein gebruik lyne, letters en simbole vir ons kompetisie Netdigters 2.0

deksels digitaal

De Villiers-Serfontein 2014-02-19 De Villiers-Serfontein gebruik grafika en simbole in "deksels digitaal" vir ons kompetisie Netdigters 2.0.

twiet of papier

De Villiers-Serfontein 2014-02-19 De Villiers-Serfontein se "twiet of papier" werk met graffika, foto's en woorde vir ons poësiekompetisie Netdigters 2.0.

Devolution of culture

Willekraai Bruusk 2014-02-19 "because there’s no more: “hoe lykit perd?”, dis net: “hoeveel’s jou sosiale kapitaal werd? hoeveel Facebook vrinne of followers het jy?"

Intercontinental internet romance

Willekraai Bruusk 2014-02-19

"On my facebook there was a friend request from an animated goddess,"
 

Gelatiengedagtes

Izak van Rensburg 2014-02-19 "een stil aand
tussen twaalf en een
het ons mekaar meteens verloor
in die twitterende gesigboek
van die wêreldwye web"

gekraakte kompertaal (laymen living in the matrix)

Izak van Rensburg 2014-02-19 "onvrugbare magneetvelde versmelt uiteindelik
in gestolde vloeibare kristalle wat kortsluitend
in liglose tonnels versplinter."

verregaande

Izak van Rensburg 2014-02-19 "ongedissiplineerde programmeerders fabriseer sagteware met ingeboude selfdekonstruksies.

rugsteundata word verloor as Trojaanse perde horings kry op herskryfbare hardeskywe."

Pla gi aat

Izak van Rensburg 2014-02-19 wat is die skrale kans
dat enige woordkuns
oorspronklik sou wees,
as die vry vertaling uit die kop
onherkenbaar omgedop
uitgeskop opduik uit die niet
van die wêreldwye web
se diepste ontroosbare
verdriet?

Konneksie

Emmari de Meyer 2014-02-19

"Vanoggend, onbeplan
verken ek lees-loop
Suid-Amerika se woude
deur die oë van ander."

Gemaklik en sonder gevaar
 

Kuberruim

Maryka Strauss 2014-02-12 "hardeware is soos toiletpapier."

 


@kuberklong

André Kriel 2014-02-12 "kom ek neem jou op ‘n reis
ek wil jou die internet wys"

Die breingevaar

André de Wet 2014-02-12 "My grootste vyand bly in my kop
In die woonstel agter my reuksintuig
Sit hy in die regterlob"

 


Halloskiphallo

Chris de Villiers 2014-02-12 "Soms soek ek liefde, soms soek ek pret
Soms gaan loer ek op chatroulette
Maar daar’s gans te veel tollies
En gans te veel druk
Word daar van my verwag om ook handuit te ruk?"

 


Wisselstroom

Maritza du Preez 2014-02-12 "Gaan skryf dit op,
delete dit weer ...
'n Roekelose
sfeer van lettertjies"

Wmj?

Ockert J du Preez 2014-02-04

"Wmj?" kom die e-pos deurgesnel.
Ek dink by myself: "Wat de hel
bedoel sy?
Wmj? Wmj? Wat rook sy?"


Die internet

Chantal 2014-02-04

"Lees, skryf en dink,
wat is verpligtend?
Laptop, rekenaar
of foon?
Alles dra die kroon!
Die internet kom
orals voor."


Top