Skryfkompetisies

 

van poësie na poespas en terug

André Kriel 2014-10-31 "sosiale netwerke versplinter jou"

Allerheiligeaand

Martin Botha 2014-10-31 "... net so skielik soos wat dit verdwyn het, hoor hy die geluid van voetstappe en kettings wat sleep oor die dak."

klop klop

Gisela Ullyatt 2014-10-30 "vanaand gaan die hamertjie vendusie hou met my hart"

afrikaanse treffersparade

Gisela Ullyatt 2014-10-30 "trippe trappe torings varklies in die wonings"

die laaste Afrikaanse bloggedig

Izak van Rensburg 2014-10-30 "uiteindelik het die sogenaamde gedig soos gebroke gerubsvlerke gelyk"

Lekeverse in Afrikaans, as aanbrandsels

Izak van Rensburg 2014-10-30 "skuur die gedugte bundel deeglik blink met staalwolwoorde"

te taal vir woorde

Izak van Rensburg 2014-10-30 "hiërogliewe teen die mure van jong polsende harte"

Ek droom in afrikaanse liefdesbriewe

2014-10-30 "waag en ween en woorde laat wals op die ritme van jou hartklop"

Groei

2014-10-30 "deur lawa lae as en pyn"

Die koringkalkoen

2014-10-30 "Ek het gehuil oor die kalkoen haar pootjies verloor het."

Lewendige onderhoud met Afrikaans

2014-10-29 "Ek ken geen grense, maar my hart lê in Afrika..."

Ek dog Help gaan my help

Fawa Conradie 2014-10-29 "Sy begin hardloop klikke-klikke-klikke-klikke klap-klop, vier mate per sekonde soos happy birthday by die Wimpy en ek hardloop ook."

Ars Opperman

2014-10-29 "laat ons aansit vir die feesmaal vir al ons gooiers van die woord"

Afrikaans, my skimmelmerrie

2014-10-28 "Nog net ’n bewe-been vulletjie aan die hand..."

Een aand op ’n bus na Odessa

2014-10-28 "Daar is een of ander orde waarvan ons nie bewus is nie, wat nog te sê verstaan."

Ararat

2014-10-28 "Ek klou vas aan een van die gewyde oomblikke van my lewe..."

Op pad na die land van Hayk

2014-10-28 “'Loyal to Armenian Values', groet die groot advertensiebord in die aankomsaal..."

Weeklaag van die Afrikoreaanse weekdier

Chris-Fick van Niekerk 2014-10-27 "kolle-kolle strikdas afgerond met framboosrooi kitaar"

Silhoeët

Zelos 2014-10-27 "sonder my oë, kan ek nog jou sagte gees herken"

Die nag

Zelos 2014-10-27 "lig wat die pad in my palm vasbrand"
Top