Skryfkompetisies

 

Liefde op papier: Geliefde

Boekenier 2015-01-07  

Liefde op papier: 'n Liefdesgedig vir my Valentyn

Philip Potgieter 2015-01-06 Om oor die liefde te skryf is ’n moeilike ding
geforseer om iemand se mooi te moet besing 

Liefde op papier: Orkes vir die dowes

Philip Potgieter 2015-01-06 daar is ’n simfonie
van klanke wat ontploffings
deur die stilte dryf
maar die gehoor is doof 

Liefde op papier: Jou wildernis

Philip Potgieter 2015-01-06  Wys my jou wildernis
met jou vuiste beklemtoon
jy die prag van jou deernis
worstel jy voort volstoom

Liefde op papier: Huis-huis gespeel

Philip Potgieter 2015-01-06 my liefde vir jou
netjies opgevou 

Liefde op papier: Vonke van liefde

Natasjia Geldenhuys 2015-01-06 Elektriese ladings
tussen lewendige lywe.
Laat my hoendervel
om daarvan te vertel. 

Liefde op papier: Láska na papier

Natasjia Geldenhuys 2015-01-06 Durf nie die hart uitkeer!
Dis skaamtelose naaktheid van onkunde,
oor die normaliteit van lyflike
liefde op papier. 

Liefde op papier: Liefdespapier

Natasjia Geldenhuys 2015-01-06 Hoe moeilik kan dit tog wees? 

Liefde op papier: Liefde verpas

Natasjia Geldenhuys 2015-01-06 Liefde glo alles,
Vertrou alles,
Beloof alles,
Slegs dade vermag en bewys alles.

Liefde op papier: Nooit weer

Natasjia Geldenhuys 2015-01-06 As ek nooit weer vir jou sê dat ek jou lief het nie,
Sal ek dit nooit weer hoor nie?

Liefde op papier: Paradyspad

Hannes Steyn 2015-01-06  Was dit die gedempte melodieë
Van ’n vroeg-oggend radio iewers
Of die astrante haarsliet teen my neus
Wat my wakker-bewus gemaak het
van jou ingelepelde lyf hier teen my?

Liefde op papier: Lewensles: Speels of spuls?

Rudeboy 2015-01-06  soos ’n suier
wat glad
klam en vurig

Liefde op papier: Ontdekkingsreis

Riette Hugo 2015-01-06 Ons is landmeters wat mekaar se lywe
met liefdevolle vingers karteer

Liefde op papier: Een

Elza Smal 2015-01-06  Opgekrul in die koepel van jou arm
die hele wêreld oorwin
Soos ’n fetus drywend in slaap
gevul met droom

Liefde op papier: Jy met jou oë so mooi

2015-01-06  Jy met jou oë so mooi
en jou liefde vir my so groot soos ‘n vlooi,
Wat kan ek maak
om jou hart te raak?

Liefde op papier: Droomverlore

2015-01-06  Maar dan,
onverwags,
dwaal my gedagtes na jou …

Liefde op papier: Ek onthou

2015-01-06  Toe jy, my sprokiesboekheldin,
my hart en hoop herwin het
daardie dag.

Liefde op papier: Lyf

Ilisna Nel 2015-01-06  Groen, ja dis groen
jou oë – loop die pad wat
my are oor my naakte lyf gooi.

Liefde op papier: Die ketting

Albert Maritz 2015-01-06 Kleintyd
Klim op en ry
Val af
Dis fietsry
Top