Anrie BothaAkademies en skole2015-03-17‘n Reis is gewoonlik ‘n avontuur, of dit nou na ‘n ou bekende plek is of ‘n nuwe onbekende plek is. Met elke reis leer ek meer van myself, onthou ek dinge van my kinderdae en beplan ek dinge vir die toekoms. Daar is gemak in die reis na die bekende. Jy weet waar om […]
Julanda van der MerweReis2015-03-17Deur die hoë akkerbome val die son in warm splinterpatrone oor my skouers. My stapskoene, sien ek, is vol stof van die gruiserigheid wat onder my sole knars. Na al die jare is dit nog steeds net die hoofstraat wat geteer is. Hoe lank is dit nou? Maklik vyftig jaar. Kan langer ook wees. Daardie […]