Skryfkompetisies
Liefde op papier: Naakstudie
2014-12-11 Jy wys nie jou lyf nie,want dit is te … persoonlik,
te groot deel van jou jy.
Liefde op papier: Nagblom
2014-12-11 Was ek maar ’n nagblomwat my kop na die maan se
eerste strale lig.
Liefde op papier: Waar jy wag
2014-12-11 Ek dans vir jou 'n pirouette,my pen gly om die lyf
van 'n lied met woorde.
Liefde op papier: terugblik
2014-12-11 Ek het jou verloor toe jy hom ingenooi het,toe jy jou gesiggie vir hom opgetooi het,
toe jy jou selfoon - na my oproep - op die bed neergegooi het,
(dieselfde bed waar ek jou die middag nog gelooi het).
Liefde op papier: las lágrimas del sol
2014-12-11 Dun bandjies beklemtoon jou skouers se bruin– julle’t baie geswem en ver ente gestap –
hy wys jou die kruin van die hoogste duin,
saam kyk julle hoe die see die rotse klippers kap.
Liefde op papier: Verf
2014-12-11 Jy sou in die laatmiddagsonnetjie staanmet die onderklere argeloos langs jou op die mat
ek met my kwas
en die ekstatiese bewing in my lyf
