Skryfkompetisies
Groen virus
2014-02-04"Groen en boos.
Virus geen troos
Mp3’s verlore.
Mp4’s verbode
Webblaaie vernietig.
Trane verdrietig.
Geselskap verwoes,
e-posse moet koes"
Tikkende vingers
2014-02-04"Tik, tik, tik
vinnig, haastig en lastig!
Verstik in die woorde,
Gebruik lang
of kort sinne.
‘n Nuwe woordeskat."
Kuberdig
2014-02-04"Die warrelwind het stil geraak
maar toe die uur van waarheid
aanbreek het my lied op sirkels
stof gekrap en soos die Recycle Box
se Empty-skuur van die kliek geklink"
Ek is opsoek na werk op die internet
2014-02-04 "As ek dood is eendag wens ek ek kon weet of die Amerikaners regtig in ’69 op die maan geland het, of Queen regtig in ‘Another one bites the dust’ geuiter het dat hulle lief is vir dagga en of elke sneeuflokkie regtig ‘n oorspronklike skepping is van God?"Ode to the internet
2014-02-04 "Its insubstantial web cocoons the globe,in threads of gossamer. It carries
my messages of love across the seas,"
Internét
2014-02-04"intermediêr aan’t hang
soos ’n komper met ’n wurm
tussen die cloud en die hel
boots dié interieur alles
in 8-bit na"
Hide and seek
2014-02-04"Hiding without a soul
unidentifiable
leaving not a breadcrumb
typing as a dumb
amplifying its thoughts
mostly on politics, religion and its Gods
The hiding troll with no soul"
Netdigters in die media-landskap
2014-01-28 Versteur digitale media die etiek van die gedrukte boek? Rentia kyk na digital poësie.Kuberkraker
2014-01-28"jou profile pic sal actually nogal scary wees
bietjie bleek om die kiewe.
maaiers in die mond. daai tipe ding."
diNaledi/ Stars
2014-01-26Kabelo Ramongane's entry for the 2014 Talent 360 poetry writing competition.
I have a beautiful smile
2014-01-26Mandlakazi Monki's entry for the 2014 Talent 360 poetry writing competition.
Smooth rocks at the river bank
2014-01-26Sam Mariko's entry for the 2014 Talent 360 poetry writing competition.
