Seminare en essays
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
COVID-19: Huiswerkers in onrustige tye
2020-04-08"Wanneer Suid-Afrikaners van onrus praat, is die veronderstelling immers byna vanselfsprekend dat dit polities van aard sal wees. Maar hoe het ons moeilikheid en onrus nie die afgelope tien dae verander nie!"
Die kunste in die tyd van COVID-19: Willem Mulder
2020-03-31"Ons skep. Ons droom. Ons skep nog en droom nog en skep, want dis wat ons doen en dis wie ons is."
Die kunste in die tyd van COVID-19: Riku Lätti se ope brief aan 2020
2020-03-30"Ons is almal één masjien. Een masjien met baie persoonlikhede aanmekaar gekoppel."
Hoekom, wat en hoe lees ek? ’n Bepeinsing
2020-03-25"Leser, hoekom lees jy wat nou hier lees? Het jy ook ’n eilandlysie? Ek sou graag wou weet."
Twiets vir Afrika: Aktualiteit en potensialiteit in Die biblioteek aan die einde van die wêreld
2020-03-25"Wat my aangespoor het tot die lesing wat hier volg, is hoe die idee van aktualiteit soos dit in die filosofie voorkom, sig uitspeel en lig werp op wat ’n bedrewe en dinamiese roman wel in die openbare debat kan doen."
Die kunste in die tyd van COVID-19: Mercy Kannemeyer
2020-03-25"Nou is dit die tyd om skouer aan die wiel te draai. Nou is dit die tyd om kreatiewe oplossings te soek."
COVID-19: We are at war
2020-03-20"Angela Merkel, the German chancellor, recently said that she views the COVID crisis as the biggest since the Second World War. The impacts of it will be felt for a long time to come."
Die kunste in die tyd van COVID-19: Antoinette Louw
2020-03-19"My hart breek. Vir almal wat werk verloor het – letterlik in ’n japtrap – die laaste paar dae."
Die koronavirus, blitsreise en hoenders wat agterbly – ’n Suid-Afrikaner se wedervaringe in China (deel 2)
2020-03-19"Hoe is dit moontlik dat dinge so skielik so skeef kon loop? Die koronavirus het die hele wêreld op hol, besef hy nou. Hy is wel weer toegelaat in Kambodja, maar net tot sy visum verstryk, dan moet hy koers kry."
Emosionele oorlewing in die tyd van korona
2020-03-17"As ons in hierdie tyd egter nalaat om ook na ons geestesgesondheid om te sien, kan die pandemie merke op ons laat wat ons nog lank ná die fisieke bedreiging verby is, kan affekteer."
Taalbestuur in Suid-Afrika: ’n oorgangspolitieke dinosourus
2020-03-17"Wat veeltaligheidsbestuur in Suid-Afrika betref, het die oorgangspolitieke skikking geen bolwerk teen Engelstalige oorheersing op alle vlakke van die samelewing gebied nie ... Taalaktiviste sal veel groter protesstappe moet doen om aan te dring op meer as net ’n afgewaterde estetiese veeltaligheid."
Covid-19 en die skaakbord
2020-03-16"Een geïnfekteerde mens steek nie net een ander mens aan nie, maar kan ’n klomp ander mense aansteek, wat elkeen weer ’n klomp ander kan aansteek."
Wat sou die impak van die Vierde Nywerheidsrewolusie op vertaling en tolking kon wees?
2020-03-16"Professionele vertalers sal dit moeilik aanvaar as hulle gereduseer word tot postredigeerders van masjienvertaalde uitsette. Menslike vertalers werk die afgradering van menslike taal teë om hoë gehalte taal te verseker."
Korona-paranoia tref die wêreld
2020-03-12"Is die koronavirus wat wêreldwyd besig is om soos ’n veldbrand te versprei ’n geval van gogga maak vir baba bang, of het die wêreld rede tot ernstige kommer? Dit is waaroor daar die afgelope weke om braaivleisvure en op sosiale media gegons word."
Nou in die verlede: Slagtersnek, Bophuthatswana en wit oppermagtigheid
2020-03-11"Hierdie week gedenk ons twee tragiese gebeure in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, naamlik die teregstelling van lede van die Slagtersnekrebellie van 1815, en die teregstelling van drie lede van die Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB) deur ’n polisieman van Bophuthatswana in 1994."
Spraak-na-spraak-slimfoonvertaling vir verloskunde
2020-03-10"Die verwagting dat rekenaars soos mense moet kan kommunikeer, of selfs beter as mense, dui miskien in die eerste plek op die mate waartoe taal as een van die vernaamste voorbeelde van intelligensie – en dus kunsmatige intelligensie – geag word ..."
MuST: ’n gevallestudie oor die ontwikkeling van kunsmatige-intelligensiestelsels teen die Suid-Afrikaanse agtergrond
2020-03-10"Neurale netwerke het ... in die laaste paar jaar wêreldwyd ’n herlewing in navorsing en ontwikkeling op die gebied van kunsmatige intelligensie veroorsaak – van rekenaars wat mense in bordspeletjies wen en motors wat self bestuur, tot spraak- en taaltegnologie."
