Resensies
Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Verstevlei – byna soos ’n droom
2013-06-12 "Soos ’n droom nie geïnterpreteer kan word vir definitiewe antwoorde nie, maar jou tog uitlok tot verwondering en wonder, só is Renier se verhale."Deur ruite van die reis – ’n oase wat die dors les
2013-06-12 “Soos die woestyn is die gedig onsterflik ...”Gibson se verse maak selfs die dood nie gedaan nie
2013-06-12 "Die uitdagende bundel kom voor asof dit ’n vloeiende en soepel geheel vorm, weens die gebrek aan interpunksie en hervatting van die sewende aanvanklik afwesige gedig in die slotvers."Voetspore – Johan Badenhorst
2013-06-12 "Nes met vorige Voetspore-reise word daar op ’n tipe epiese tog besluit. Van die Kaap tot Kaïro is al gedoen, Gansbaai tot Gaboen ook. Agulhas tot Alexandrië is volgende aan die beurt."Rooi Jan Alleman: ’n resensie
2013-06-07 “Ons was maar net mense uit Afrika. Afrikane. Maar nou, ’n identiteit wat my deur … Fasciste opgelê (is), maar ek gaan terug om ’n betekenis daaraan te heg, my eie betekenis”.LitNet Akademies-resensie-essay: Só maak Afrikaans ons
2013-06-04"Kan ons kennis van die ontstaan en ontwikkeling van Afrikaans ons dalk help om iets van die passie te verstaan wat sommige van haar gebruikers vir haar het?"
Die gewildste Afrikaanse gedigte – in luistervorm
2013-06-04 "Wat ’n vreugde! Ek het die CD’s op ’n lang pad in die kar geluister, en wat ’n absolute plesier was dit nie." Ruda Landman skryf haar indrukke van Die gewildste Afrikaanse gedigte.LitNet Akademies-resensie-essay: In die afwesigheid van sin deur Susan Smith
2013-05-29 "Hierdie vroulike verwantskap strek verder as die streng biografiese. Dit dui op die verwantskap tussen vrouedigters en jonger generasies wat hulle opvolg en eer, maar ook van hulle verskil, hulle bevraagteken, parodieer, spot – en figuurlik dood."Die dans met die dooies: Karsten se nuutste ’n Roman van Groot Belang
2013-05-27 "Die opgrawe van die beendere dien as plot-drywer en vlek ook die sentrale tema van opgrawing en identifikasie oop: fisiese sowel as psigiese opgrawing, die oopgrou van ’n verlies van onskuld ..."Wolf, wolf eerlik, ongenaakbaar en lewensveranderend
2013-05-24 "Jack en Matt speel Wolf, wolf op gevaarlike plekke – dwarsdeur die roman. Maar bowenal is die 'Wolf, wolf'-tema ’n sleutel."Die AA tot OE van seks – ’n resensie
2013-05-24"Baie geluk, Riette, jou boek is ’n reis deur allerhande kleurryke landskappe wat in die regte hande dalk net ’n aardskudding kan oplewer!"
Way back home – a commendable effort
2013-05-21"South African writing is aching to evolve beyond narratives about our painful past and how it continues to haunt us."
