Resensies

Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Review: Tokoloshe Song by Andrew Salomon

Eva Hunter 2014-10-10 Tokoloshe Song, Salomon’s first published novel, is a fantasy laced with horror and humour.

Biebouw-resensie: Seisoen van lig en donker deur Alta Cloete

Maryke Roberts 2014-10-03 "Cloete se skryfstyl is gemaklik, boeiend en interessant en daar is heelwat kinkels in die verhaal wat verras. Die reekse laat jou deel word van ’n groep karakters wat later amper soos ou bekendes voel."

Review: The Story of Anna P, as Told by Herself by Penny Busetto

Jonathan Amid 2014-10-02 "How do we find our place in the world if our vision of ourselves is never fully consonant with the self-narratives we would like to believe?"

Review: A sportful malice by Michiel Heyns

Michael King 2014-10-02 "A Sportful Malice is a very funny book, fully accomplishing its subtitle 'A Comedy of Revenge'. The high points of comedy and satire are in the dialogue, especially the extended conversations in which Michael unwittingly reveals his pretentions and shallowness."

LitNet Akademies-resensie-essay: Kamphoer deur Francois Smith

Chris van der Merwe 2014-10-01 "Afrikaans het ’n wonderlike uitdrukking: 'om tot verhaal te kom'. In dié uitdrukking kom die wysheid tot uiting dat ’n mens, wanneer jy diep geskok is, jou 'verhaal' verloor." Hierin is dan (onder andere) die prestasie van die skrywer geleë, dat hy die hoofkarakter "tot verhaal laat kom", skryf Chris van der Merwe.

Review of Divided Lives: Dreams of a Mother and Daughter by Lyndall Gordon

Karina Magdalena Szczurek 2014-09-29 "Literary history has a tendency to focus on the great deeds of renowned men. Women’s lives often end up sinking like dresses in a lagoon, pushed down by the rudders of ignorance and neglect. Lyndall Gordon’s writing inflates them with life-saving breath which allows them to float and sparkle in the sunlight of recognition."

Resensie: Mooiloop, saamgestel deur Gerrit Rautenbach

Harry Kalmer 2014-09-23 "Die boek bied beslis 'n paar uur se lekker lees, en Rautenbach se manier om foto’s met teks te verweef werp weer eens goeie resultate af."

Biebouw-resensie: Glipstroom deur Anemari Jansen

Nini Bennett-Moll 2014-09-23 "Ek leef in die glipstroom van verlede jaar. Alles wat toe gebeur het, beïnvloed my lewe nou."

Biebouw-resensie: Inboekeling deur Hans du Plessis

Joan Hambidge 2014-09-19 "Dit is 'n roman klein in omvang wat baie nadenke tot gevolg het."

LitNet Akademies-resensie-essay: Weermagstories deur Roelf Schoeman

Pieter GR de Villiers 2014-09-18 "Ons het as gewone mense oorlog toe gegaan en as moordenaars teruggekom …"

Biebouw-resensie: Van Manenberg, met liefde deur Mike Michaels

Bettina Wyngaard 2014-09-17 "Michaels slaag ... meesterlik daarin om die leser subtiel daaraan te herinner dat die geharde bendelid net soveel behoefte aan familie het as die ryk sakeman, dat ons almal maar dieselfde dinge verlang."

Die houtbeen van St Sergius deur Chris N van der Merwe

Reinhardt Fourie 2014-09-16 "Die houtbeen van St Sergius is ’n mooi samevatting van een literator se produktiewe en diepgaande navorsingsloopbaan die afgelope 20 jaar."

La Superba door Ilja Leonard Pfeijffer

Hendrik-Jan de Wit 2014-09-10 "Ilja Leonard Pfeijffer balt dit alles op een intrigerende manier samen in deze roman vol wellust, verval en verlangen."

Biebouw-resensie: Donkerland deur Deon Opperman en Kerneels Breytenbach

François Verster 2014-09-09 "Op die keper beskou: Breytenbach se grootse poging is aanprysenswaardig. En dit is vir my beide ‘n verligting en ‘n plesier om dit te noem, al weet ek ek is bevooroordeeld omdat Opperman en Breytenbach al lankal my bewondering verdien het."

Biebouw-resensie: Kamphoer deur Francois Smith

Alettie van den Heever 2014-09-09 "Kamphoer is ’n debuutroman wat min lesers onaangeraak sal laat. Die feit dat die roman op ware gebeure gebaseer is, dra by tot die wyse waarop dit ’n mens teen die bors tref. Die leser kom ook onder die indruk van ’n uiters vaardige prosaïs wat woorde en beelde opweeg en sorgvuldig kies."

Biebouw-resensie: Lotta se lewe deur Alice Pantermuller

Anke Theron 2014-09-03 "Hierdie boek is ideaal vir kinders wat nog leer lees, asook dié wat graag op hulle eie wil lees."

There ís Water by Lut Teck

Doreen 2014-09-03 "Should the book have been written at all? Definitely. It is a valuable snapshot of a forgotten region at a specific historical moment."

Biebouw-resensie: 'n Duisend stories oor Johannesburg deur Harry Kalmer

Johannes Bertus de Villiers 2014-09-03 "Soms kry Kalmer dit reg om in een beskrywing van ’n straattoneel ’n hele wêreld van stories te suggereer; ’n duisend geskiedenisse van ’n stad wat vinnig opgeskiet het, uitspattig gebloei het, en nou in die nagloed van dié goue dae teen ’n vorm van selfverwoesting veg." 

Whoever fears the sea by Justin Fox

Gerrit Rautenbach 2014-08-29 Gerrit Rautenbach reviews this book by an intrepid traveller and travel writer.

Biebouw-resensie: In ligte laaie deur Jannie Malan

Joan Hambidge 2014-08-29 Joan Hambidge resenseer hierdie digter se debuutbundel.
Top