Resensies

Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na [email protected] en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Jeanne Goosen kry dit reg met Ons is nie almal so nie (1990)

LitNet 2007-03-15 "Ons is nie almal so nie is ’n boek wat aan duisende lesers plesier verskaf het, en wat die een herdruk na die ander beleef het. Wat miskien die meeste genot verskaf het, is die realistiese dialoog, deurspek met humor en ironie."

ABSA Ketting: Anton Krueger in gesprek met Johannes van Jerusalem

anatman, Johannes van Jerusalem 2007-01-22

The Battles of Isando

Olukotun Deji 2006-12-13

ABSA Ketting: Gilbert Gibson gesels met IL de Villiers

Gilbert Gibson, IL de Villiers 2006-12-12

’n Tartende Tien vir Horrelpoot?

Izak de Vries 2006-11-16

’n Lewe met boeke deur Koos Human: 'n uiters belangrike tydsdokument

Joan Hambidge Boeke en skrywers 2006-11-14

"Elke hoofstuk in ’n Lewe met boeke is ’n verslag van ’n lêer in ’n kabinet wat ’n mens oopmaak. Vir die Afrikaanse leser is dit ’n belangrike boek, omdat Human hom altyd in die eerste instansie uitlaat oor letterkundige gehalte."

’n Lewe met boeke: vlug, vlot en boeiend

Hannes van Zyl Resensies 2006-10-24

"’n Lewe met boeke is vlug, vlot en boeiend in die vertelling.  Dit is ’n helder, insiggewende, dikwels wyse boek."

Stiltetyd deur Marita van der Vyver: 'n Jaar in die land van verlies

Madri Victor, Madri Victor, Marita van der Vyver 2006-10-20

Books in Brief

Michelle McGrane 2006-10-17
Top