Resensies
Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
LitNet Akademies-resensie-essay: Stil punt van die aarde deur Johann de Lange
2014-02-27 "Soms kom daar ’n bundel oor jou lessenaar wat ’n unieke plek inneem en die leser se chakras dwingend deurmekaar krap."Meditasies deur Joan Hambidge
2014-02-21 Henning Snyman gee sy mening oor Joan Hambidge se jongste digbundel.Die Goue Banana deur Linza de Jager
2014-02-10 “Hierdie klein novelle skitter soos ? swart diamant met eksistensiële angst en galgehumor. Dit is eenvoudig gilsnaaks met ? skuins traan.”Spoorvat – ’n resensie deur Naòmi Morgan
2014-02-07 "Die verlede is nie net ver nie, maar ook stil."LitNet Akademies-resensie-essay: Die Small weg – Gedagtes rondom Adam Small, Klawerjas
2014-02-06 "Dit sou sekerlik te ver gaan om die geval van Adam Small en sy plek in die Afrikaanse letterkunde sonder voorbehoud met die geskiedenis van die resepsie van Heinrich Heine in Duitsland te vergelyk. Nietemin is daar raakpunte wat, soos ek glo, lig kan werp op hierdie tema."Annelie Ferreira het guts
2014-01-29 "As die naam Annelie Ferreira op ’n boek staan, gaan dit die leser laat dink. Op ’n manier is daar raakpunte tussen al Annelie Ferreira se boeke. Telkens is daar ’n soeke na iets hoër, iets beter as dit wat oog kan sien. Dit vat guts word beslis aanbeveel.Wals met Matilda deur Dan Sleigh
2014-01-28 “Wals met Matilda is alles wat ’n goeie literêre werk behoort te wees. En veel meer.”Bloody Satisfied – edited by Joanne Hichens
2014-01-24 “Five years later, in 2013, Hichens has once again edited and collected various storytelling voices under the title Bloody Satisfied: short.sharp.stories. The collection is the inaugural anthology produced in conjunction with the National Arts Festival. Will you be bloody satisfied after reading these stories?”Here en Boere deur Karel Schoeman
2014-01-24 “Watter waarde hou Schoeman se VOC-reeks en Here en Boere in die besonder dan vir die gewone leser in? Die boek bevat ‘n magdom feite en inligting en alhoewel dit uiters interessant en boeiend vir die belangstellendes in Kaapse koloniale geskiedenis is, lees mens lank daaraan. Mens sou dit dus in die kategorie van 'geskiedenis vir die fynproewers' kon plaas ...”Skarlakenkoors, saamgestel deur Karin Eloff en Peter van Noord
2014-01-22Dié groepswoeps erotiese verhale bied ‘n verskeidenheid perspektiewe op seks en seksualiteit.
