Helize van Vuuren2014-12-03"Mede-wete is vir die ernstiger poësie-liefhebber ’n bundel wat saam met Kaar van Marlene van Niekerk en Breytenbach se vyf-en-veertig skemeraandsange tot absolute hoogtepunte van die afgelope twaalf maande behoort."
Louise Viljoen2014-12-02Al die lieflike dade daag opnuut die Afrikaanse poësieleser uit met sy omvang, kompleksiteit, beeldkrag en unieke poëtiese segging."
Sonia Cabano2014-11-28"Vyf jaar later kan Kobus van der Merwe selfversekerd sy bydrae lewer tot ons groeiende kookboekskatkis in Suid-Afrika en ek raai die leser aan: koop dit. Koester dit. En as dit jou beskore is, besoek Oep ve Koep vir die kossensasie van ’n leeftyd."
Willem Pretorius2014-11-26"En hoe verbluffend dit ook mag klink, síén jy hoe die verhaal ontvou. Dis asof jy TV lees. Boonop spring tonele van die een na die ander net soos op TV as jy die advertensies uitsny. Daar is byna geen pouse om te gaan piepie of wyn te gaan skink nie. Voorspelbaar en doelgerig stuur Opperman jou van een episode na die volgende."
Hendrik-Jan de Wit2014-11-26"De Bijbel in duidelijke taal met als doel om de Bijbel beschikbaar te stellen voor iedereen. Dat is de doelstelling van de nieuwste Bijbelvertaling die deze maand uitkwam. Het is een betrouwbare vertaling geworden in eenvoudige taal."
Deborah Steinmair2014-11-26Deborah Steinmair oor kortverhaalskrywers en hul storielyne: "Skynbaar pluk Steyn hulle moeiteloos uit die lug. Sy skryf oor wat sy ken en haar verbeelding is vrugbaar."
Karina Magdalena Szczurek2014-11-19"'(N)ovels are more important than ever … because they enable us to exercise our minds … allow us to step back and see where the history is taking us.' Coovadia’s latest testifies not only to the truth of this statement, but also to so much more."
Christo HJ van der Merwe2014-11-18In sy resensie van Waarom soveel Bybelvertalings? ondersoek Christo van der Merwe die geslaagdheid waarmee Jan van der Watt die vraag na soveel Bybelvertalings en watter een van al die vertalings ? mens dan moet kies beantwoord.
Madri Victor2014-11-13Madri Victor, manuskripontwikkelaar, skryf oor die heruitgawe van Sophia Kapp se Die tuiskoms. Sy bepeins ook die belang van genre-spesifieke resensies in Afrikaans.
Maryke Roberts2014-11-12"Vita du Preez se vorige boeke het die weg gebaan vir hierdie volwasse roman. Dit getuig van lewenservaring, van medelye met swaarkry en die wete dat dinge kan uitwerk as mens hard genoeg daaraan werk."
Annemarié van Niekerk2014-11-07"Brieven van overzee is eintlik méér as net ’n briefwisseling tussen Ida Gerhardt en Pieta van Beek, méér as net ’n ode aan een van Nederland se groot digteresse. Dit is ook ’n outobiografiese collage wat Van Beek saamgestel het uit haar dagboeke ..."
Henning Snyman2014-11-07"Die trek is die reis van die wilde gees wat nie gevange kan voel nie en steeds die vryheid soek buite bindende grense. Die trek van plek tot plek is deels ontvlugting, soms van die wet en die gereg; deels is dit die konstante gang van verloor en weer opbou, deels van vernietig en weer begin."
Riette Rust2014-11-05"Nou, as jy ’n langhaarpoedel vat en jy trek hom agteruit deur ’n posbus dat al sy kroese vorentoe staan en jy maak hom regop sit in die middel van ’n bakkie en jy kyk hom van agter af, dan weet jy hoe lyk ’n Pretoria-meisie op ’n date."
Emma Kotze2014-11-04"Alhoewel ek die stuk al vantevore op die verhoog gesien het, kry dit ’n ander en nuwe lewe by die lees daarvan. Die teks is haarfyn beplan en bestaan uit laag op laag van intertekstuele, populêre en tradisionele kulturele verwysings."
Susan Smith2014-10-29"Plasing binne die wêreldletterkunde maak van die bundel ’n historiese dokument en ’n weerspieëling van sy tyd en van die persepsies van daardie tyd. En dit is hierin dat die grootste krag van die bundel geleë is."
Kerneels Breytenbach2014-10-28"Skynbaar het die uitgewer die teks uitvoerig laat hersien, en al die seks en dinge laat terugplaas. Hierdie roman het Wilbur Smith se internasionale loopbaan geloods, en dinge wat hom by soveel lesers laat aanklank vind het, is in oorvloed hier teenwoordig."
Madri Victor2014-10-28"Anemari Jansen vra met Glipstroom belangrike vrae rondom liefde en verhoudings, die idee van “huis” en ’n gevoel van behoort, sowel as die invloed van die verlede op ’n mens se optrede, begeertes en behoeftes."
Finuala Dowling2014-10-27"Gus Ferguson and Douglas Reid Skinner are generous poets who live in their works as real characters (worried, bereaved, amused, enamoured) and who mind about their readers."