Resensies
Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Breaking the back of neoliberalism: On Goosen’s Oor gemeenskap en plek
2015-05-13"This lyrical, lucid and indeed spiritual meditation on our current condition seeks to challenge the hyper-individualism of our times by restating the centrality of community in cultivating the real self."
Resensie: Die potlooddief se bruid en ander stories
2015-05-12Die potlooddief se bruid en ander stories is "sielvolle vertellinge oor mense wat jou anders na jou geliefdes laat kyk".
Resensie: Skuldig deur Martin Steyn
2015-05-05"Skuldig is met tye ’n genadeloos intense roman wat die leser se morele kompas stuk vir stuk aftakel en doelbewus met meer vrae as antwoorde laat."
Resensie: Kondensmelk deur Cleta Joannou
2015-05-04Elsa-Marié (12): "Met die klomp resepte in dié boek sal jy soetgoed kan voorsien vir geleenthede wat wissel van verjaardae tot Kersfees. Jou fyngebak sal jou vinnig soos 'n ervare sjef laat lyk onder jou vriende, al is die resep ook hoe maklik."
Resensie: Narokkong deur Riël Franzsen
2015-04-29"Dit is 'n bydrae tot die genre van siektepoësie in Afrikaans."
Resensies: Onder 'n sterrehemel en Goue dagbreek deur Bets Smith
2015-04-16"Albei boeke is insiggewende romans teen die agtergrond van die Anglo-Boereoorlog," skryf Maryke Roberts.
Resensie: Nomade deur Johann Lodewyk Marais
2015-04-15"’n Nomadiese reis deur die bladsye van hierdie bundel word ... ten sterkste aanbeveel."
