Resensies
Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
LitNet Akademies-resensie-essay: Brandwaterkom deur Alexander Strachan
2015-08-13Brandwaterkom is "’n roman wat die leser se aandag uit die staanspoor vasvang en deurgaans behou".
Boekresensie: Die Dorslandtrek deur Nicol Stassen
2015-08-12"Beslis ʼn bydrae tot die geskiedenis van die Afrikaanse mense in Suid-Afrika."
Boekresensie: Monstersaad deur Madeleine Rust
2015-08-11"Monstersaad is leesbaar. Daar is dele wat aangrypend is en dit regkry om spanningvol te wees."
Boekresensie: Woestynwysheid deur Ronelle Bezuidenhout
2015-08-07"Die boek het my op verskillende vlakke gekonfronteer. Dit is een vir herkou en integreer in ‘n leeftyd se inoefening."
Boekresensie: Boas Mei is verward deur Tinus Horn
2015-08-07"Ek hoop regtig nie dat ons nog twee dekades moet wag voordat Tinus Horn weer ‘n roman publiseer nie."
Boekresensie: Saliger deur Dibi Breytenbach
2015-08-04"Dibi Breytenbach verdien applous vir haar eerste poging met 'n boek wat lekker lees en teen die einde moeilik neergesit word."
Resensie: Woudfontein deur Hannes Haasbroek
2015-08-04"Dit was vernuwend om met Woudfontein ’n nuwe subgenre van die spanningsverhaal te skep. Iets waarop die skrywer en ander skrywers sal kan uitbou."
Boekresensie: Verdriet se moses deur Helm Jooste
2015-08-04Dié boek is "‘n moet-lees vir elke oud-Namibiër wat hom- of haarself elders bevind en soms na die woestynland terugverlang".
Book review: Go Set a Watchman by Harper Lee
2015-07-30"Go Set a Watchman must be seen for what it is, a once discarded manuscript that is historically of enormous literary value as a long-lost cousin of its brilliant relative."
Boekresensie: Skadustemme deur Joanne Macgregor
2015-07-29"En wat my die meeste beïndruk het, is die boek se realistiese en geloofwaardige einde."
Boekresensie: Bambaduze deur Derick van der Walt
2015-07-27"Derick van der Walt is nie bloot besig om jong lesers te verlei tot die lees van meer gesofistikeerde fiksie nie. Hy skrýf dit reeds: goeie, betekenisvolle, literêre tekste, en hy skuur dus sodoende met gemak skouers met die grotes."
Boekresensie: In die blou kamp deur Dana Snyman
2015-07-21"In die blou kamp sou ’n tydsdokument genoem kon word, want ’n deel van die Suid-Afrikaanse geskiedenis wat reeds aan die uitsterf is, word opgeteken – met empatie, verwondering en humor."
Resensie: Katerina se mojo deur Kristel Loots
2015-07-14"Loots se weldeurdagte en aweregse humor, wat soos 'n silwer randjie om elke donker binnewroegingswolk van Katerina huiwer, sorg vir heelwat binnepret by die leser."
Resensie: Boekstaaf deur Nini Bennett
2015-07-14"Boekstaaf verdien ʼn gunstiger ontvangs, want hierdie werk getuig van noemenswaardige groei."
Resensie: Skadu oor die sonwyser deur Kobus Lombard
2015-07-13"Die digter maak, soos in sy vorige drie bundels, gebruik van ’n sober, gestroopte aanslag. Die gedigte in hierdie bundel is eweneens deurlopend kort (soms net vier reëls) en is gestruktureer deur ’n kort daarstelling van ’n bepaalde beeld, opgevolg deur ’n fokus op die slotreël of -reëls waarin ’n verdieping of insig aangebied word."
Boekresensie: Die jaar toe Emma begin kook het deur Ilse de Korte
2015-07-10"Die jaar toe Emma begin kook het pas gerieflik in sy eie kategorie in: Afrikaanse chicklit vir enige Merlot-drinkende kosfundi en boekliefhebber op soek na spitsvondige en lekker vakansieleesstof. Emma is annie brand!"
It might get loud by Ingrid Winterbach (translated by Michiel Heyns): the uncut review
2015-07-07"Michiel Heyns beautifully retains the individual idiolects of characters in the translation, as well as giving careful consideration to Winterbach’s idiosyncratic language use, including Engfrikaans. In this way, It might get loud reveals itself as having the 'capacity to provoke new and singular responses' (Attridge 2004:75) that are accented."
Resensie: Siembamba – immergroen rympies vir kinders, saamgestel deur Wendy Maartens
2015-07-07"Ek vermoed die boek sal 'n nuttige aanvullende naslaanboek in enige laerskooljuffrou se arsenaal van poësiehulpbronne raak en vir ouers dien as 'n nostalgiese terugblik wat met hul kinders gedeel kan word."
Resensie: Wynie – my bloed is blou deur Wynie Strydom (met Alita Steenkamp)
2015-07-07"Dis ’n boek wat veral vir Blou Bul-ondersteuners en die groot aantal spelers en mense met wie Wynie se paaie gekruis het, ’n bate sal wees."
