Resensies

Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Resensie van Land van skedels deur Nicola Hanekom

Nico Luwes Resensies 2016-01-18

"Land van skedels is uiteindelik ʼn ritueel oor die gruwelikheid en verskrikking wat oorlog aan die mens, wat nie meer mens geag word nie, doen. Hierdie drama behoort deur alle nasies in hierdie land gelees te word – hierin kry almal stem."

Boekresensie: In sneeu geskryf deur Francois Loots

Danie Botha Resensies 2016-01-12

Gayseks en 'n moord. 'n Boek gebaseer op die werklikheid.

Boekresensie: Kamee deur Roela Hattingh

Thys Human Resensies 2015-12-21

"Kamee is inderdaad ’n kortverhaaldebuut om oor opgewonde te raak."

Boekresensie: Die Verdwyning van Billy Katz deur Chris Karsten

Org Potgieter Resensies 2015-12-14

"'Karakters dryf my stories, nie gebeure nie. Ek hou veral van karakters wat bietjie afwyk van die geykte vorm en wat gedryf en gemotiveer word deur ou spoke wat soms vir hulle bekend lyk, soms onbekend.' En dit werk!"

Boekresensie: Icons - Imaging the Unseen deur Daniël Louw

Pieter GR de Villiers Resensies 2015-12-14

Waarom 'n boek oor ikone in ‘n tyd dat groot maatskaplike en sosiale tema’s eerder bespreek behoort te word? "Die hemel weet, tydiger kon hierdie werk nie op die toneel verskyn het nie." 

Boekresensie: Immer wes deur Irma Joubert

Elbie Adendorff Resensies 2015-12-14

"Immer wes verwoord nie net die verhaal van ’n vrou in oorloggeteisterde omstandighede nie, maar verwoord veral die verhaal van hoop en ’n toekoms uit oorlog uit."

Boekresensie: Die dag na die rowers opgedaag het deur Johan Pienaar

Elize Parker Resensies 2015-12-09

"Vir alledaagse geluk sal dit bydra as jy leer om nie uit te stel nie, laf kan wees en weet hoe belangrik dit is om mense behoorlik te groet met die aankoms- en die vertrekslag. Sy wye verwysingsveld oor populêre sielkunde, Afrikaanse digkuns sowel as erkende, geliefde skrywers van geestelike boeke, maak hierdie boek ‘n klein biblioteek van alledaagse en antieke wysheid."

Nie-akademiese notas by die lees van Vry- deur Gilbert Gibson

Natie Botes Resensies 2015-12-07

"Ek het gestem, ek het ‘n stem. Ek is dus vry.

Of is ek net kwansuis
vry-?"

En so is Vry-.

Donker stroom: Eugène Marais veelsydig, dubbelsinnig

Frederik de Jager Resensies 2015-12-03

"Wat is dit aan Eugène Marais wat so enigmaties is?" – 'n LitNet Akademies-resensie-essay oor Donker stroom: Eugène Marais en die Anglo-Boereoorlog deur Carel van der Merwe

Jeugresensie: Jasper op hoërskool deur CF Beyers-Boshoff

Daneel Swart Resensies 2015-12-02

"Jasper-hulle vang baie kattekwaad aan, maar hulle is eintlik ouens met goeie harte."

Lesersindruk: Recce deur Koos Stadler

Willem Krog Resensies 2015-12-02

Wie en wat was die recce? Willem Krog skryf: "Koos Stadler maak op vele vlakke korte mette met die mites."

Boekresensie: The Good Story deur JM Coetzee en Arabella Kurtz

Marianne de Jong Resensies 2015-12-02

"Die boek is nie bloot gemik op literêre belangstellendes en Coetzee-aanhangers nie. Lesers wat self al terapie, veral psigoanalitiese terapie, beleef het, sal identifiseer met die pasiënt se frustrasie as ‘n terapeut nie ‘n 'waarheid' oor homself, sy familie of sy baas wil onthul nie. Hulle sal waarskynlik saamstem met Coetzee se verbygaande opmerking dat psigoanalitiese terapie lank en duur is."

Boekresensie: Die ewigheid in my hart deur Barend Vos

Elmarié Dercksen Resensies 2015-11-25

"En watter lekker gebede: eerlik, amper gedagtestroom; menslik en eg; gelowig en juigend; strydend en stoeiend. Alles in keurige, maklik leesbare taal."

Boekresensie: Tikkun Ha’olam – Herstel die wêreld deur Marzanne Leroux-Van der Boon

JB Roux Resensies 2015-11-25

'n Skrywer se jongste boek word altyd met haar beste boek vergelyk, meen JB Roux.

Review: Career of evil by Robert Galbraith

Beyers de Vos Books and writers 2015-11-24

"Simply put: Am I reading her adult detective novels only because I liked (loved) Harry Potter?"

Review: Storm Over the Transvaal by TV Bulpin

Liam Kruger Books and writers 2015-11-16

T.V. Bulpin (1918–1999) was a writer about African big game hunters, South African travel and history.

Hartstories: 'n Saamrystorie vir Amore

Nadine Petrick Resensies 2015-11-11

Nadine Petrick skryf 'n brief aan Amore Bekker van RSG oor Hartstories: Huis toe met 'n ligter tred.

Resensie: Buhr van die Bokveld, saamgestel deur Hermann Giliomee

Danie Botha Resensies 2015-11-10

Danie Botha resenseer 'n versameling skryfwerk van Johann Buhr, "een van die blinkste sterre van die jonger generasie van Afrikaanse joernaliste in die vyftien jaar nadat Afrikaans in 1925 ampstaal geword het”.

Review: Etta and Otto and Russell and James

Elzette Steenkamp Books and writers 2015-11-09

"Part The Unlikely Pilgrimage of Harold Fry, part Forrest Gump"

Breyten Breytenbach se versamelde toesprake – Parool/Parole

Johann Rossouw Resensies 2015-11-06

LitNet Akademies-resensie-essay: Die filosoof Johann Rossouw lees Breyten Breytenbach se versamelde toesprake. 

Top