Resensies

Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Book review: Ontdekkingsreisiger of Soldaat? Die Verkenningstogte van Robert Jacob Gordon (1743–1795) in Suider-Afrika

Paul Murray Resensies 2016-04-20

"Luc Panhuysen has written a marvellous book on a period of Cape and South African history that truly enriches South African historiography. The painstaking task of rendering the original Dutch into Afrikaans, thus making it accessible to readers in this country, was undertaken by Wium Van Zyl."

Review: Affluenza by Niq Mhlongo

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2016-04-13

"If you want to take the pulse of present-day South Africa, you can turn to his [Mhlongo's] work for insight."

Boekresensie: Springbokrugby-vasvra deur Pierre François Massyn

Org Potgieter Resensies 2016-04-12

"Dis 'n boek vir waar en wanneer rugbygeeste vergader en sal tot 'n lekker stryery, rondkrap in die geheue, raaiwerk en gesels lei."

Resensie: Portrette in my gang deur Dolf van Niekerk

Nini Bennett-Moll Resensies 2016-04-12

"Eindelik word die digter ’n soort kurator, die skatmeester van ouds, en die bundel ’n opgaaf van kosbare memento’s en memoires."

Boekresensie: Skarlaken deur Irma Venter

Madri Victor Resensies 2016-04-11

"En met elke boek karteer sy skynbaar moeiteloos en met groot sukses ʼn nuwe gebied op die krimilandskap." 

LitNet Akademies-resensie-essay: Vlakwater deur Ingrid Winterbach

Andries Visagie Resensies 2016-04-06

"Met haar roman skryf sy dus voort binne die tradisie van die betrokke literatuur in Afrikaans, maar soos geen ander Afrikaanse skrywer tot dusver nie, slaag sy daarin om die dilemma van die metamodernisme vas te vat."

LitNet Akademies-resensie-essay: Oorsee deur Tertius Kapp

Carien Smith Resensies 2016-03-31

"Oorsee slaag daarin om op ’n speelse manier die absurditeite van bestaande hiërargieë te bevraagteken en sodoende kontroversiële onderwerpe te ondersoek."

Resensie: Where’s Zuma? deur Kobus Galloway

Bettina Wyngaard Resensies 2016-03-30

"Where’s Zuma? herinner in inhoud veel meer aan Zapiro as aan Idees Vol Vrees. Galloway bult hier sy spiere as politieke kommentator met groot sukses."

Boekresensie: Donderslag deur Wilbur Smith

François Verster Resensies 2016-03-30

"Donderse goeie vermaak uit Willeboer Smit se blitsverkoperpen," skryf Francois Verster.

Boekbespreking: Het Vogelalfabet, SJ Naudé

Herman Meulemans NeerlandiNet 2016-03-29

"De verhalen laten je niet los."

LitNet Akademies-resensie-essay: Afrikaanse filosofie: Perspektiewe en dialoë deur Pieter Duvenage

Johann Rossouw Seminare en essays 2016-03-22

"Intellektuele dekolonisering in Suid-Afrika behels dat die plaaslike denker erns met die plaaslike konteks maak en met behulp van idees wat, om welke rede ook al, plaaslik relevant is, daarna streef om ’n vrye en regverdige Suid-Afrika te bevorder – ongeag die plek van oorsprong van die idees wat plaaslik ingespan word."

Review: Mongrel - essays by William Dicey

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2016-03-16

"There is nothing quite as satisfying as an excellent personal essay, and William Dicey’s Mongrel contains six gems of the genre."

Resensie: Voor-bode deur Cas Vos

Elbie Adendorff Resensies 2016-03-15

"Vos bly egter nie net in die verlede delf met die vertaling van die Griekse gedigte nie, maar bied ook ’n eietydse perspektief op Suid-Afrika en die wêreld."

LitNet Akademies-resensie-essay: A History of South African Literature deur Jerzy Koch

Fanie Olivier Seminare en essays 2016-03-09

"A History of South African Literature: Afrikaans Literature 17th–19th centuries is ’n belangrike toevoeging tot die literêre kritiek rondom die Afrikaanse letterkunde. Dit bring ook vir Afrikaanse letterkundiges nuwe inligting en perspektiewe na vore ..."

Resensie: Liewe Heksie - Leesboek 5 deur Verna Vels

Margit Meyer-Rödenbeck Resensies 2016-03-08

"Ek wil nou nie snaaks wees nie, maar ek bly ‘n lewenslange fan. Levinia, you go girl!"

Boekresensie: 'n Vlag aan die tong saamgestel deur Hein Willemse en Steward van Wyk

Abraham H de Vries Resensies 2016-03-07

"Op reis deur die boek kry mens die een Afrikaanse vergesig op die ander."

Boekresensie: Toe Elvis ophou sing deur Juanita Aggenbach

Maryke Roberts Resensies 2016-03-01

"Toe Elvis ophou sing gee ’n binnekyk in alkoholisme en die uitwerking daarvan op ’n gesin – hoewel Melanie se karakter die sentrale fokus is."

Boekresensie: Rympies vir pikkies en peuters, saamgestel deur Riana Scheepers, Suzette Kotzé-Myburgh en Gertie Smit

Henriëtte Loubser Resensies 2016-03-01

"Kinderletterkunde beklee immers ‘n baie belangrike plek in die totale opvoedingsproses van jong kinders. Elkeen van die samestellers van hierdie pragwerk verdien ‘n pluim in die hoed!"

Book review: Letters of stone by Steven Robins

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2016-02-29

"Letters of stone is a monument to a story which refused to be forgotten."

Book review: African wild dogs – On the front line by Brendan Whittington-Jones

Luke Sadler Books and writers 2016-02-23

"African wild dogs – On the front line is a must-read for anyone interested in the future of this country or in the future of this planet."

Top